Mkwanazi v Van der Merwe and Another
| Jurisdiction | South Africa |
| Judgment Date | 27 November 1969 |
| Citation | 1970 (1) SA 609 (A) |
Mkwanazi v Van der Merwe and Another
1970 (1) SA 609 (A)
1970 (1) SA p609
|
Citation |
1970 (1) SA 609 (A) |
|
Court |
Appellate Division |
|
Judge |
Steyn CJ, van Blerk JA, Holmes JA, van Winsen JA and Rabie AJA |
|
Heard |
September 16, 1969 |
|
Judgment |
November 27, 1969 |
Flynote : Sleutelwoorde
Magistrate's court — Civil proceedings — Application by plaintiff to G reopen case — Failure to prove damage to vehicle involved in a 'double' collision — Absolution from the instance refused — Thereafter first defendant closing case — Second defendant withdrawing counterclaim — Granting of — Rule 28 (11) of Magistrates' Courts Act H Rules — Considerations which define applicability of Rule.
Headnote : Kopnota
The discretion to permit the adduction of further evidence under Rule 28 (11) of the Rules of the Magistrates' Courts Act must be exercised judicially, upon a consideration of all relevant factors, and in essence it is a matter of fairness to both sides.
The considerations which usually fall to be weighed in an application by a plaintiff under Rule 28 (11) defined.
The appellant had sued the two respondents for damages sustained in a 'double collision' caused by the negligence of the respondents. The usual pleadings
1970 (1) SA p610
were filed and the appellant and his wife gave evidence describing the nature, extend and situation of the damage caused by each collision. The attorneys for the parties agreed as to the value of appellant's vehicle before the collision; that it was damaged beyond repair and to the value of the wreck and damage to the radio. Appellant then closed his case and A the respondents applied for absolution from the instance on the ground that there was no evidence as to the damage caused to appellant's vehicle by each of the respondents. This application was refused and the case was adjourned. On the resumption the appellant applied for leave to lead evidence as to the damage done in each collision. But before he could do so the first respondent rose and closed his case. Immediately thereafter (and before the attorney for the second respondent had reacted) the appellant's attorney made his application for leave to B adduce further evidence. This application was opposed and was refused. Thereupon the second respondent withdrew his counterclaim and closed his case. Appellant's claim was dismissed as he had failed to prove the damage for which each respondent was separately liable. In an appeal to a Provincial Division, which failed, the appellant had contended that the further evidence was not earlier available. The magistrate had refused the application to reopen because (1) of a failure to lead the available evidence timeously, (2) of the danger of prejudice to the respondents and (3) of the insufficient materiality of the evidence. In a further appeal.
C Held (VAN WINSEN, A.J.A., and RABIE, A.J.A., dissenting), that the magistrate had erred in his approach to the question of prejudice. To refuse to allow the adduction of the evidence would be prejudicial to the appellant.
Held, further, that this misdirection had resulted in an improper exercise of his discretion. Appeal accordingly allowed.
The decision in the Transvaal Provincial Division in Mkwanazi v Van der Merwe and Another, reversed. D
Case Information
Appeal from a decision in the Transvaal Provincial Division (MARAIS, J., and DE KOCK, J.), dismissing an appeal from a decision in a magistrate's court. The facts appear from the reasons for judgment.
D. A. Melamet, S.C. (with him I. W. B. de Villiers), for the appellant: Waar dit onekonomies is om 'n voertuig te herstel vanweë die skade wat dit opgedoen het, bestaan daar net een metode om die skade te bewys, nl. om die verskil te bepaal tussen die waarde van die voertuig voor en na die skade berokken is. Erasmus v Davis, 1969 (2) SA 1; Enslin v. F Meyer, 1960 (4) SA 520; du Plessis v Nel, 1961 (2) SA 97. Aangesien die nalatige handelinge van die respondente bygedra het tot dieselfde skade is hulle gesamentlik of afsonderlik teenoor appellant aanspreeklik vir dieselfde skade en hulle is gevolglik met betrekking tot die skade mededaders, soos bedoel in art. 2 (1) van Wet 34 van 1956. Die gemeenregtelike onderskeid tussen mededaders (persone wat saamgewerk G het by die pleging van 'n onregmatige daad) en afsonderlike daders (persone wat nie aldus saamgewerk het nie), is deur gemelde art. 2 (1) se omskrywing van 'mede-dader' verwyder. Annual Survey of SA Law, 1956, bl. 193; McKerron, Law of Delict, 6de uitgawe, bl. 278, 102; van der Merwe en Olivier, Onregmatige Daad in die SA Reg, bl. 170; Hughes H v. Transvaal Hide and Skin Merchants, 1955 (2) SA 176. Appellant baseer sy saak daarop dat die afsonderlike botsings gesamentlik één gevolg gehad het, naamlik dat die voertuig onherstelbaar beskadig is en word dit dus prakties onmoontlik om te onderskei tussen die skade veroorsaak deur die afsonderlike botsings. Dieselfde sou gebeur waar 'n skip sink as gevolg van die nalatigheid van die kapteins van twee ander skepe wat met eersgenoemde gebots het. Glanville Williams, Joint Torts and Contributory Negligence, bl. 16-17. Onder al die omstandighede sou 'n gelyke verdeling van die skade 'n billike verdeling wees inagnemende die mate van iedere mededader se E
1970 (1) SA p611
skuld met betrekking tot die skade. Alternatiewelik, indien dit sou bevind word dat die twee respondente nie mede-daders is soos bedoel in art. 2 (1) van die Wet nie, moet die hof nog die gehele skade op al die beskikbare gegewens toedeel aan die onderskeie daders aangesien dit A moeilik is om te bepaal welke presiese skade deur elke dader veroorsaak is. In die onderhawige geval behoort skuld die belangrikste kriterium te wees. Kotze, Die Aanspreeklikheid van Mededaders en Afsonderlike Daders, bl. 133-5, 126-7; Prinsloo v Luipaardsvlei Estates & G.M. Co. Ltd., 1933 W.L.D. op bl. 23; Jooste v Ally, 1960 (4) SA op bl. 33. Indien B dit moeilik is om die skuld toe te deel, behoort dit gelykelik toegedeel te word. Glanville Williams, op. cit., bl. 20 en voetnota 1 op bl. 20.
Indien dit bevind word dat bogemelde benadering verkeerd is, het die landdros en die Hof a quo fouteer deur nie toe te laat dat die saak heropen word om verdere getuienis te lei wat die hof van hulp kon gewees het met die toedeling van skade tussen die respondente nie. Klaarblyklik C was appellant se prokureur in die landdroshof verras deur die houding van die respondente se prokureurs, soos blyk uit sy betoog aangaande heropening. Die landdros het fouteer om appellant te laat ly vir die beweerde onoplettendheid van sy prokureur. Coetzee v Jansen, 1954 (3) D S.A. 173; Witschell v Viljoen's Transport, 1966 (1) SA 702; Shange v Pearl Assurance Co. Ltd., 1965 (1) SA 569.
A. S. Botha, for the respondents: Waar aan 'n eiser skade berokken is deur die nalatige optrede van twee persone, kan drie verskillende soorte gevalle onderskei word: (a) die twee daders kon meegewerk het tot die gesamentlike pleging van dieselfde onregmatige daad wat die skade E veroorsaak het; of (b) die twee daders kon onafhanklik van mekaar opgetree het, maar deur hulle twee afsonderlike onregmatige dade dieselfde skade vir die eiser veroorsaak het; of (c) die twee daders kon afsonderlike onregmatige dade gepleeg het waardeur afsonderlike skade vir die eiser veroorsaak is. Voor die inwerkingtreding van Wet 34 van F 1956 was die gemeenregtelike posisie in die bogenoemde drie gevalle soos volg: (a) Gesamentlike mededaders ten opsigte van dieselfde onregmatige daad is in solidum aanspreeklik gehou vir die skadevergoeding waarop die eiser geregtig is. Naude & du Plessis v Mercier, 1917 AD op bl. 38 - 40; P. J. Kotzé, Die Aanspreeklikheid van Mededaders en Afsonderlike Daders, op bl. 1 - 2, 62, 65 - 6, 80, 113 - 4, G 118, 121-2; McKerron, Law of Delict, 6de uitg., op bl. 102; van der Merwe & Olivier, Die Onregmatige Daad in die SA Reg, op bl. 169. (b) Afsonderlike daders wie se optrede dieselfde skade vir die eiser veroorsaak het, is ook in solidum teenoor die eiser aanspreeklik gehou. Union Government v Lee, 1927 AD op bl. 226, 227; Botes v Hartogh, H 1946 W.L.D. op bl. 160; Hughes v Transvaal Associated Hide and Skin Merchants (Pty.) Ltd., 1955 (2) SA op bl. 180; Windrum v Neunborn, 1968 (4), SA op bl. 287 in fin - p. 288A; McKerron, op. cit., ibid.; van der Merwe & Olivier, op. cit., ibid. (c) Afsonderlike daders wat afsonderlike skade aan die eiser veroorsaak het, is elkeen alleenlik aanspreeklik gehou vir die vergoeding van die afsonderlike skade wat hy toegebring het. Prinsloo v Luipaardsvlei Est. & G.M. Co. Ltd., 1933 W.L.D. op bl. 23. Vgl. New Heriot G.M. Co. Ltd v Union Govt., 1916 AD op bl. 442-3; P. J. Kotze, op. cit., op bl. 53 en vgl. bl. 124;
1970 (1) SA p612
Williams, Joint Torts & Contributory Negligence, op bl. 16-7, 20. Art. 2 (1) van Wet 34 van 1956 het slegs betrekking op die geval waar (dit beweer word dat) twee of meer persone gesamentlik of afsonderlik aanspreeklik is teenoor 'n derde persoon vir dieselfde skade. Volgens A die bewoording van die artikel het dit derhalwe slegs die eerste twee soort gevalle hierbo genoem ((a) en (b)) beoog, en die 'mededaders' waarna in die artikel verwys word is gevolglik alleenlik die daders wat ter sprake is in die genoemde twee gevalle. Die artikel betrek dus nie afsonderlike daders wat afsonderlike skade aan die eiser veroorsaak het B nie, en die gemenereg in hierdie soort geval is nie verander nie. McKerron, op cit. op bl. 278; van der Merwe & Olivier, op. cit. op bl. 170; vgl. Annual Survey of SA Law, 1956 op bl. 193. 'n Bewering in 'n eiser se pleitstukke dat twee verweerders mededaders is in terme van art. 2 (1) van die Wet is genoegsaam om die voeging van die twee verweerders kragtens die artikel te regverdig, maar wanneer al die C getuienis in 'n saak reeds gelei is en die Hof gevra word om 'n bevel...
Get this document and AI-powered insights with a free trial of vLex and Vincent AI
Get Started for FreeUnlock full access with a free 7-day trial
Transform your legal research with vLex
-
Complete access to the largest collection of common law case law on one platform
-
Generate AI case summaries that instantly highlight key legal issues
-
Advanced search capabilities with precise filtering and sorting options
-
Comprehensive legal content with documents across 100+ jurisdictions
-
Trusted by 2 million professionals including top global firms
-
Access AI-Powered Research with Vincent AI: Natural language queries with verified citations
Unlock full access with a free 7-day trial

Start Your 7-day Trial
-
Delict
...regard to 230 Paras 1–2.231 2000 (4) SA 598 (C).232 Porterstraat 69 Eiendomme (note 231) 617B–F. See also Mkwanazi v Van der Merwe 1970 (1) SA 609 (A) 626A–G; Barclays Western Bank Ltd v Gunas 1981 (3) SA 91 (D) 95C–96E.233 Para 6. © Juta and Company (Pty) Ltd YeArbooK oF south AFrICAN LAW3......
-
Wilkins NO v Voges
...of Namibia (Pty) Ltd v Unterweser Rederei GmbH of Bremen 1986 (4) SA 865 (C) at 874I-J; Mkwanazi v Van der Merwe and Another 1970 (1) SA 609 (A) at 631G-632A. D P J van R Henning SC (with him L J van der Merwe) for the respondent referred to the following authorities: Evins v Shield Insuran......
-
Mostert v Cape Town City Council
...York 21 NYS 2 800: not followed Kruger v Coetzee 1966 (2) SA 428 (A): dictum at 430E-G applied Mkwanazi v Van der Merwe and Another 1970 (1) SA 609 (A): dictum at 616B-61 7D applied Ngubane v South African Transport Services 1991 (1) SA 756 (A): dictum at 77 61 applied Oosthuizen v Stanley ......
-
Venter v Bophuthatswana Transport Holdings (Edms) Bpk
...which the person who should have put proper material before the Court should suffer.' E In Mkwanazi v Van der Merwe and Another 1970 (1) SA 609 (A) het Van Winsen Wn AR met verwysing na die algemene beginsel dat die Hof moet poog om skade vas te stel op grond van die getuienis beskikbaar (s......

Sarembock v Medical Leasing Services (Pty) Ltd and Another
...42 (N) at 50D - E; Anthony and Another v Cape Town Municipality 1967 (4) SA 445 (A) at 451B - C; Mkwanazi v Van der Merwe and Another 1970 (1) SA 609 (A) at 631F - 632B; Esso Standard SA (Pty) Ltd v Katz 1981 (1) SA 964 (A) at 969H - 970H. A No appearance for the first respondent. C B Hober......
-
Delict
...regard to 230 Paras 1–2.231 2000 (4) SA 598 (C).232 Porterstraat 69 Eiendomme (note 231) 617B–F. See also Mkwanazi v Van der Merwe 1970 (1) SA 609 (A) 626A–G; Barclays Western Bank Ltd v Gunas 1981 (3) SA 91 (D) 95C–96E.233 Para 6. © Juta and Company (Pty) Ltd YeArbooK oF south AFrICAN LAW3......
-
Recent Case: Criminal procedure
...of decisions over the years have laid down guidelines. Citing with approval from the dictum of Holmes JA in Mkhwanazi v Van der Merwe 1970 (1) SA 609 (A) the Court emphasized that these must be regarded as guidelines and not inflexible requirements or as being individually decisive. The fol......