Minister van Wet en Orde v George
| Jurisdiction | South Africa |
| Judgment Date | 28 May 1985 |
| Citation | 1985 (4) SA 390 (C) |
Minister van Wet en Orde v George
1985 (4) SA 390 (C)
1985 (4) SA p390
|
Citation |
1985 (4) SA 390 (C) |
|
Court |
Kaapse Provinsiale Afdeling |
|
Judge |
Nel R en Odes Wn R |
|
Heard |
May 22, 1985 |
|
Judgment |
May 28, 1985 |
Flynote : Sleutelwoorde F
Strafproses — Arrestasie — Wettigheid van — Bekendmaking van redes vir inhegtenisneming ter voldoening aan vereistes van art 39 (2) van Wet 51 van 1977 — Onnodig om sodanige redes oor te dra waar gearresteerde op heterdaad betrap is of waar daar slegs een ooglopende rede vir inhegtenisneming kon wees — Maar gemelde beginsels geld nie waar daar 'n deurmekaarspul was waartydens 'n verskeidenheid G misdry we moontlik gepleeg is.
Headnote : Kopnota
Waar die gearresteerde persoon op heterdraad betrap is, is dit nie nodig om, ter voldoening aan die vereistes van art 39 (2) van die Strafproseswet 51 van 1977, 'n rede vir sy H inhegtenisneming aan hom te verskaf nie. Dit sou ook doelloos wees om sodanige rede te verskaf as daar slegs een rede vir die inhegtenisneming kon gewees het en die gearresteerde noodwendig daarvan moes geweet het. Hierdie benadering geld egter nie waar daar 'n deurmekaarspul was met 'n verskeidenheid van misdade wat moontlik kon gepleeg gewees het nie.
Flynote : Sleutelwoorde
Criminal procedure — Arrest — Legality of — I Communication of reasons for arrest in compliance with requirements of s 39 (2) of Act 51 of 1977 — Unnecessary to communicate such reasons where arrestee is caught red-handed or where there could only be one obvious reason for such arrest — But said principles not applicable where there was a fracas during which a variety of offences might have been committed.
Headnote : Kopnota
Where the arrestee is caught red-handed, it is not necessary, J so as to comply with the requirements of s 39 (2) of the Criminal Procedure Act 51 of 1977, to
1985 (4) SA p391
inform him of the reason for his arrest. It would also serve no A purpose to furnish such reason where there could only have been one reason for the arrest and the arrestee inevitably knew what it was. This approach, however, does not apply where there was a fracas with a variety of offences which might have been committed.
Case Information
Appèl teen 'n beslissing in 'n landdroshof. Die feite blyk uit B die uitspraak.
C Y Louw namens die appellant.
L MacKenzie namens die respondent.
Cur adv vult. C
Postea (Mei 28).
Judgment
Odes Wn R:
Die appellant is in die landdroshof, Wynberg, deur die respondent gedagvaar vir skadevergoeding in die bedrag van R1 500, voortspruitend uit 'n voorval wat op die aand van 19 D September 1980 plaasgevind het en waartydens die respondent na bewering aangerand en onregmatig deur sekere polisiebeamptes aangehou is. Die landdros het ten gunste van die respondent E beslis en 'n bedrag van R700 aan hom toegeken.
Getuies is aan albei kante geroep. In 'n deeglike en noukeurige ontleding van die getuienis wat gelei is, het die landdros die getuies van die respondent bo dié van die appellant verkies. Die appellant kom nou in hoër beroep teen die uitspraak.
Op 19 September 1980 tussen 8 en 9 nm het die respondent, 'n sersant met 21 jaar ondervinding in die polisiemag, die polisie F ontbied weens oproerigheid by sy eie huis. Sekere binnedeure van sy huis was beskadig. Sy vrou en ander lede van sy familie, insluitend sy twee dogters, was aan die stry en het onwelvoeglike taal gebruik. Hy was kwaad en het hulle almal die huis uitgejaag. Die vroumense het hom van buite af uitgevloek en een van hulle het 'n venster in sy huis met 'n baksteen stukkend gegooi. Toe die polisie nie as gevolg van sy eerste G oproep opdaag nie, het hy weereens gebel. Kort daarna het twee polisiebeamptes by sy huis aangekom. Een van hulle, ene konstabel Phillips, is deur die respondent as getuie geroep en hy het bevestig dat toe hy daar gekom het, die respondent se vrou en dogters buitekant was. Hulle was besig om te skel en H vuil taal te gebruik.
Versterkings is ingeroep, as gevolg waarvan luit Van der Riel en vier of vyf ander polisiebeamptes in verskeie motorvoertuie by die huis van die respondent opgedaag het. 'n Skare van 40 tot 50 mense het buitekant die huis rondgestaan. Van der Riel en 'n paar ander polisiebeamptes het die respondent se huis I binnegegaan en hom in die kombuis gekry. Van der Riel het opgemerk dat daar halwe bakstene in die respondent se woning gelê het.
Daar is 'n feitegeskil oor wat presies daarna gebeur het. Die respondent sê dat hy Van der Riel gevra het om sy vrou en dogter te arresteer, maar dat hy geen ag op sy versoek geslaan het nie. Van der Riel sê dat hy die respondent beveel het om in J sy huis te bly, maar dat hy hom tot
1985 (4) SA p392
Odes Wn R
A buitekant gevolg het waar hy in 'n bakleiery met twee vrouens betrokke geraak het. Een van die vrouens, wat later as die respondent se vrou geïdentifiseer is, was klaarblyklik dronk en hy het haar laat arresteer.
Van der Riel het eers sy manne beveel om die respondent in sy motor, dws Van der Riel se motor, te sit, maar het van plan B verander en hulle beveel om hom in die vangwa op te sluit. Drie of vier polisiebeamptes het die respondent vasgevat en oorrompel. Hy is geboei en in die vangwa geplaas. Die respondent se weergawe was dat hy gepoog het om sy vrou en dogter te arresteer nadat Van der Riel geweier het om dit te doen. Dit was om daardie rede dat hy met die twee vrouens geworstel het.
Die respondent is eers na die polisiestasie te Retreat geneem. C Die selle daar was egter vol en hy is toe na die polisiestasie te Muizenberg oorgeplaas waar hy die nag deurgebring het. Om ongeveer 3 vm het Van der Riel by die sel ingeloer. Hy het aan die offisier in bevel instruksies gegee om die respondent die volgende oggend vry te laat, wat toe wel gebeur het.
D Dit is gemene saak dat die redes vir sy beweerde arrestasie en aanhouding in geen stadium aan hom meegedeel is nie. Die feit dat die normale prosedure ten opsigte van arrestasie by nie een van die aanklagkantore gevolg is nie, word glad nie deur die appellant aangeveg nie.
Die respondent het sy eisoorsaak soos volg uiteengesit in sy dagvaarding:
E "At all times material hereto, second, third and fourth defendants were acting within the scope and course of their employment with first defendant.
F On or about 19 September 1980 and at Joseph Anderson Street, Retreat, Cape, plaintiff was wrongfully and unlawfully assaulted by second, third and fourth defendants.
As a consequence of the said assault plaintiff sustained certain injuries and was also injured in his dignity, thereby suffering damage in the sum of R1 500."
Verdere besonderhede aangaande die wyse van aanranding is G aangevra. Ter aanvulling van sy bewerings het respondent soos volg geantwoord:
...
Get this document and AI-powered insights with a free trial of vLex and Vincent AI
Get Started for FreeUnlock full access with a free 7-day trial
Transform your legal research with vLex
-
Complete access to the largest collection of common law case law on one platform
-
Generate AI case summaries that instantly highlight key legal issues
-
Advanced search capabilities with precise filtering and sorting options
-
Comprehensive legal content with documents across 100+ jurisdictions
-
Trusted by 2 million professionals including top global firms
-
Access AI-Powered Research with Vincent AI: Natural language queries with verified citations
Unlock full access with a free 7-day trial

Start Your 7-day Trial
-
Minister of Law and Order and Another v Swart
...- 579E (per Lord Du Parcq) (1947 AC 573); R v Markoes 1929 CPD 41; S v Ngidi 1972 (1) SA 733 (N); Minister van Wet en Order v George 1985 (4) SA 390 (C) at 393; Rashida Parker v Minister of Law and Order and Others F (unreported decision of the CPD given on 3 July 1987 per Rose-Innes J at 1......
-
Van der Westhuizen NO v United Democratic Front
...and Others v Venter 1985 (1) SA 651 (T); Veldhuizen NO v Minister of Police F 1985 (2) SA 374 (C); Minister van Wet en Orde v George 1985 (4) SA 390 (C); Minister of Law and Order v Hurley and Another 1986 (3) SA 549 (A); Wood and Others v Ondangwa Tribal Authority and Another 1975 (2) SA 2......
-
Du Preez and Another v Truth and Reconciliation Commission
...v Venter 1985 (1) SA 654 (A) op 697E; Veldhuizen NO v Minister of Police 1985 (2) SA 374 (K) op 376D; Minister van Wet en Orde v George 1985 (4) SA 390 (K) op 393F; Wood and Others v Ondangwa Tribal Authority and Another 1975 (2) SA 294 (A) op 309E-F; Minister of Law and Order and Another v......
-
Minister of Law and Order and Another v Parker
...Macu v Du Toit en 'n Ander 1982 (1) SA 272 (C) at 274A - C, 275F - G, 275H - 276A, 277H - 278A; Minister van Wet en Orde v George 1985 (4) SA 390 (C) at 394G - H, 395B - C; Nqumba's case supra at 469F - H. As to whether 'other alternatives' to an arrest should have been considered, see Demp......