Minister van Veiligheid en Sekuriteit v Visagie

JurisdictionSouth Africa
JudgeSchoeman WnR
Judgment Date08 April 1999
Docket NumberCA 405/98
CourtEastern Cape Division
Hearing Date05 February 1999
Citation1999 JDR 0232 (E)

Schoeman WnR:

Hierdie is 'n appel teen 'n beslissing van die landdros van Graaff-Reinet. Respondent het, as applikant, 'n aansoek in die landdroshof gebring teen appellant vir 'n bevel met die volgende terme:

"Kondonering vir die Applikant se nalate om 'n aanmaning en dagvaarding uit te reik teen die Respondent soosvereis deur artikel 57(5) van Wet 68 van 1995. "

Weens gerieflikheidsoorwegings word daar na die partye verwys soos in die landdroshof.

Die hof aquo het ten gunste van die applikant beslis en het respondent appel aangeteken na hierdie Hof. Die enigste grond van appel wat nou bereg moet word is of die Landdroshof jurisdiksie het om die gevraagde regshulp na verwys in artikel 57(5) van die Wet op die Suid-Afrikaanse Polisiediens by wyse van aansoek prosedure te kan bereg.

1999 JDR 0232 p2

Schoeman WnR

Die applikant was gedurende 1995 'n terreinwerker in diens van die Suid Afrikaanse Polisiediens en was voorsien van 'n fiets vir sy eie gebruik. Gedurende September 1995 is die fiets gesteel en het hy die diefstal na 'n dag by sy werkgewers aangemeld. Hy is na 'n paar dae arresteer vir die diefstal, aangehou en het hy drie dae later in die hof verskyn. Die saak is eventueel teen hom teruggetrek en is 'n ander persoon skuldig bevind aan die diefstal. Dit is applikant se saak dat hy instruksies gegee het aan 'n prokureur gedurende Januarie 1996 om 'n eis in te stel teen die respondent vir onregmatige arrestasie. Applikant het herhaaldelik navraag gedoen by die prokureur, maar het in Junie 1997 sy huidige prokureur gaan sien en ook aansoek gedoen om regshulp van die Direkteur van die Regshulpraad. Sy voormalige prokureur is gedurende 1997 van die rol geskrap. 'n Aanmanigsbrief is in Januarie 1998 gerig aan die respondent waarin daar ook gevra is dat afstand gedoen word van die "verjaringsperiodes in die betrokke wet alternatiewelik instem om nie die verweer van verjaring op te haal nie. " Daar is klaarblyklik nie aan hierdie versoek voldoen nie, en is die aansoek geloods op 9 Maart 1998.

Die relevante gedeeltes van artikel 57 van die Wet op die Suid-Afrikaanse Polisiediens, nr 68 van 1995, bepaal:

"57 Regsgedinge teen Diens

(1)

Geen regsgeding word teen die diens of n liggaam of persoon ten opsigte van enige beweerde handeling kragtens of in gevolge hierdie wet of enige ander wet of beweerde versuim om iets te doen wat ingevolge hierdie wet of enige ander wet gedoen behoort te word, ingestel nie, tensy die regsgeding ingestel word voor die verstryking van 'n tydperk van 72 kalender maande na die datum waarop die eiser bewus geword het van die beweerde handeling of versuim, of nadat die datum waarop redeliker wys verwag kan word dat die eiser van die beweerde handeling of versuim bewus sou geword het na Belang van watter datum die vroegste is.

1999 JDR 0232 p3

Schoeman WnR

(2)

Geen regsgeding in artikel (1) beoog word ingestel voor die verstryking van minstens 1 kalender maand nadat skriftelike kennisgewing, waarin besonderhede aangaande die beweerde handeling of versuim vervat word, van die voorneme om sodanige regsgeding in te stel , op die verweerder beteken is nie.

(3)

....................

(4)

....................

(5)

Subartikel (1J en (2l word nie so uitgele as sou dit n geregshof belet om van die vereistes of verbiedinge in daardie subartikels vervat, af te , sien waar dit in belang van geregtigheid vereis word nie. "

Die artikel verwys slegs na "regsgeding", sonder om uiteen te sit of dit 'n aansoek of aksie is.

Daar is hoofsaaklik drie argumente voorgelê waarom die landdroshof jurisdiksie het om oor artikel 57(5) by wyse van aansoek prosedure te bereg naamlik:

1.

artikel 29 van die Landdroshowewet maak voorsiening daarvoor; of alternatiewelik

2.

artikel 29 van die Landdroshofwet moet so uitgebrei word om voorsiening te maak vir aansoeke; of alternatiewelik

3.

hierdie is 'n interlokutêre aansoek in terme van Landdroshowereël 5519).

Artikel 29 van die Landdroshowewet maak voorsiening daarvoor.

Dit is in 'n hele aantal sake beslis dat die bepalings van artikel 29 van die Landdroshowe Wet 32 van 1944 van toepassing is op aksies wat deur dagvaarding begin word en dat dit nie aansoeke insluit nie. In In re Pennington Heaith Committee 1980 (4) SA 243 (N) op 247C-H beslis Howard R:

"A perusal of Act 32 of 1944 as a whole leads me to the

1999 JDR 0232 p4

Schoeman WnR

conclusion that the Legislature was aware of the...

Get this document and AI-powered insights with a free trial of vLex and Vincent AI

Get Started for Free

Unlock full access with a free 7-day trial

Transform your legal research with vLex

  • Complete access to the largest collection of common law case law on one platform

  • Generate AI case summaries that instantly highlight key legal issues

  • Advanced search capabilities with precise filtering and sorting options

  • Comprehensive legal content with documents across 100+ jurisdictions

  • Trusted by 2 million professionals including top global firms

  • Access AI-Powered Research with Vincent AI: Natural language queries with verified citations

vLex