Minister van Landbou v Sonnendecker
Jurisdiction | South Africa |
Judge | Rumpff HR, Rabie AR, Kotzé AR, Diemont AR en Viljoen Wn AR |
Judgment Date | 05 March 1979 |
Citation | 1979 (2) SA 944 (A) |
Hearing Date | 21 November 1978 |
Court | Appellate Division |
Rumpff HR:
Die respondent in hierdie saak het in die Transvaalse Provinsiale Afdeling aansoek gedoen dat 'n sekere gedeelte 14 van die plaas Welgekozen 514, IT Transvaal, groot 1 morg, aan hom getransporteer word op grond van verjaring. Kennisgewing van hierdie aansoek is aan die Sekretaris van Binnelandse Inkomste, die Sekretaris van Finansies en die Registrateur van Aktes gegee. Hierdie instansies het geen F beswaar teen die aansoek gehad nie. Wel het op die toneel gekom, soos die ryk veeboer van die profeet Natan wat die ooilammetjie van die arm man gevat het, die Sekretaris van Landboukrediet en Grondbesit, wat hierdie een morg opgeëis het omdat, soos hy beweer het, die eienaar die grond G prysgegee het, dit bona vacantia geword het, en eiendom van die Staat geword het. Hy was dus die respondent en het ook aangevoer dat, weens die bepalings van art 3 van die Wet op die Beskikking van Staatgrond 48 van 1961, die genoemde een morg, weens die verstryking van 10 jaar, vanaf die inwerkingtreding van die Wet, dws vanaf 29 Julie 1971, nie deur verjaring verkry kon word nie.
H Die Hof a quo het bevind dat die respondent nie op verjaring aanspraak kon maak nie omdat hy, terwyl hy die grond besit en bewerk het, navraag gedoen het oor waar die eienaar was, sodat hy die grond kon koop en dat hy daardeur erken het dat iemand anders 'n beter reg as hy gehad het. Die Hof a quo het ook bevind dat dit nie bewys is dat die grond bona vacantia geword het nie en het gevolglik geen bevel uitgereik nie en het gelas dat elke party sy eie koste moet betaal.
Die Sekretaris van Landboukrediet en Grondbesit wil teen elke prys die "ooilam" vat en verskyn nou as appellant. Die oorspronklike
Rumpff HR
applikant, die "arm" man, verskyn nie voor ons nie en het klaarblyklik 'n vaste geloof dat geregtigheid in...
To continue reading
Request your trial-
Minister of Water Affairs and Forestry and Others v Durr and Others
...Security v Van Duivenboden 2002 (6) SA 431 (SCA) ([2002] 3 All SA 74): dictum in para [12] applied Minister van Landbou v Sonnendecker 1979 (2) SA 944 (A): dictum at 947A - E applied Minister van Polisie v Ewels 1975 (3) SA 590 (A): referred to North & Son (Pty) Ltd v Albertyn 1962 (2) SA 2......
-
Cooper NO v First National Bank of SA Ltd
...CLR 307 (HC of A): considered E Mallock v Aberdeen Corporation [1971] 1 WLR 1578 (HL): considered Minister van Landbou v Sonnendecker 1979 (2) SA 944 (A): Minister of Law and Order v Kader 1991 (1) SA 41 (A): considered Official Solicitor to the Supreme Court v K and Another [1965] AC 201 (......

Abandoning the spouse, abandoning the house? Abandonment of co-ownership shares in immovable property [Discussion of M v M (10751/2000) [2020] ZAGPPHC 155 (20 March 2020)]
...“Par t III – Property” i n Wille’s Principles 492; Van der Merwe S akereg 227; CG van der Merwe “ Minister va n Landbou v Sonne ndecker 1979 2 SA 944 (A)” (1980) TSAR 183 187-18 8; DL Carey Mille r The Acquisition an d Protection of Ow nership (1986) 8-980 De Groot Inl 2 1 54; Van der Keess......

Meintjes NO v Coetzer and Others
...dictum in para [22] applied Mahabeer v Sharma NO and Another 1985 (3) SA 729 (A): referred to Minister van Landbou v Sonnendecker 1979 (2) SA 944 (A): referred Preller and Others v Jordaan 1956 (1) SA 483 (A): referred to Traub v Barclays National Bank Ltd; Kalk v Barclays National Bank Ltd......