Minister van Landbou-Tegniese Dienste v Scholtz
| Jurisdiction | South Africa |
| Judgment Date | 19 March 1971 |
| Citation | 1971 (3) SA 188 (A) |
Minister van Landbou-Tegniese Dienste v Scholtz
1971 (3) SA 188 (A)
1971 (3) SA p188
|
Citation |
1971 (3) SA 188 (A) |
|
Court |
Appèlafdeling |
|
Judge |
Van Blerk Wn-HR, Wessels AR, Jansen AR, De Villiers Wn AR en Corbett Wn-AR |
|
Heard |
November 2, 1970 |
|
Judgment |
March 19, 1971 |
Flynote : Sleutelwoorde A
Verkoping — Van bul vir teeldoeleindes — Stilswyende beding dat bul vrugbaar is — Bewering dat bul egter B onvrugbaar was — Kansellasie van ooreenkoms — Verjaring — Eiser steun nie op actio redhibitoria nie.
Headnote : Kopnota
Op 4 Augustus 1965 het die appellant 'n bul van die respondent, 'n bulteler, vir aanteeldoeleindes gekoop. Op grond van 'n bewering dat die bul onvrugbaar was, het die appellant op 19 Augustus 1968 'n aksie ingestel om bekragtiging van kansillasie C van die mondelinge ooreenkoms tussen die partye en vir die terugbetaling van die koopprys op grond van die verbreking van 'n stilswyende konsensuele waarborg dat die bul vrugbaar sou wees. In sy pleit het die respondent erken dat daar 'n stilswyende voorwaarde was dat die bul vir sy gewone doel, nl. vir aanteeldoeleindes, geskik sou wees. Hy het ontken dat die bul onvrugbaar was. 'n Landdroshof het bevind dat die appellant se eis op die actio redhibitoria gegrond was en dat dit volgens artikel 3 (2) (b) van die Verjaringswet, 18 van 1943, verjaar het. Dié beslissing is in hoer beroep bevestig. In 'n verdere appèl,
D Beslis, dat die appellant nie op 'n verborge gebrek staat gemaak het nie en nie op die actio redhibitoria gesteun het nie.
Beslis, verder, dat die partye die ooreenkoms gesluit het met die verstandhouding dat die respondent onderneem het om 'n bul te lewer wat geskik sou wees vir teeldoeleindes en dat 'n stilswyende bepaling tot dien effekte 'n bepaling van die ooreenkoms was.
Beslis, derhalwe, dat die pleit van verjaring ter syde gestel moes word. (DE VILLIERS, WN-A.R., en CORBETT, WN-A.R., het afgewyk).
Die beslissing in Hackett v G. & G. Radio Refrigerator Corporation, 1949 (3) SA 664 (AA), onderskei.
Die beslissing in die Noord-Kaapse Afdeling in Minister van Landbou-Tegniese Dienste v Scholtz, 1970 (3) SA 223, omvergewerp.
Flynote : Sleutelwoorde
F Sale — Of bull for stud purposes — Implied stipulation that bull fertile — Allegation that bull not fertile — Cancellation of agreement — Prescription — Plaintiff not relying on actio redhibitoria.
Headnote : Kopnota
On 4th August, 1965, the appellant had purchased a bull from the respondent, a breeder of bulls, for stud purposes. On the ground that the bull was allegedly not fertile the appellant on 19th August, 1968, instituted an action for confirmation of the G cancellation of the oral agreement between the parties and the repayment of the purchase price, basing his action on the breach of an implied consensual warranty that the bull would be fertile. In his plea the respondent admitted that there was an implied term that the bull would be suitable for its normal use, viz. stud purposes. He denied that the bull was not fertile. A magistrate's court had found that the appellant's claim was based on an actio redhibitoria and in terms of section 3 (2) (b) of the Prescription Act, 18 of 1943, it was prescribed. This decision was confirmed on appeal. In a further appeal,
H Held, that the appellant had not relied upon a latent defect and did not claim under the actio redhibitoria.
Held, further, that the parties had concluded the agreement on the basis that the respondent had undertaken to deliver a bull suitable for stud purposes and that an implied term to this effect was a term of the agreement.
Held, therefore, that the plea of prescription had to be set aside. (DE VILLIERS, A.J.A. and CORBETT, A.J.A., dissented).
The decision in Hackett v G. & G. Radio Refrigerator Corporation, 1949 (3) SA 664 (AD), distinguished.
The decision in the Northern Cape Division in Minister van Landbou-Tegniese Dienste v Scholtz, 1970 (3) SA 223, reversed.
1971 (3) SA p189
Case Information
Appèl teen 'n beslissing in die Noord-Kaapse Afdeling (DE VOS HUGO, R.P., en VAN RHYN, R.), wat 'n beslissing van 'n landdroshof bevestig het. Die feite blyk uit die uitspraak van VAN BLERK, WN.-H.R.
H. C. J. Flemming, namens die appellant: Die getuienis toon dat die partye gekontrakteer het op die veronderstelling dat die relevante bul 'n vrugbare bul is. Dié veronderstelling is in A ons reg as regsbeginsel reeds erken. Kerr, Principles of Law of Contract, bl. 32 - 36; Wessels, Law of Contract, 2de uitg., paras. 952, 992; De Wet & Yeats, Handelsreg en Kontraktereg, 3de uitg. bl. 104 - 105; Dickinson Motors (Pty.) Ltd. v Oberholzer, 1952 (1) SA 443; Dutch Reformed Church Council v Crocker, 1953 (4) SA op bl. 61. Die feit dat die B veronderstelling somes nie op die voorgrond staan nie verhoed nie dat die soms 'n onmisbare skakel in die beredenering was nie. Vgl. Roux v Schreuder, 1968 (3) SA op bl. 622. Trouens 'n meer geredelike erkenning van die veronderstellingsbeginsel sou die onderliggende beginsel gee vir die hele gebied van aanvanklike onmoontlikheid van prestasie en 'n eenvoudige dog gesonde basis gee vir 'n C resultaat waartoe langs 'n steil pad gekom is in, bv., van der Westhuizen v Yskor Werknemers se Onderlinge Bystandsvereniging, 1960 (4) SA 803. Vgl. ook die geval bespreek deur Bodenstein, 1914 S.A.L.J. op bl. 28. Die resultaat van onakkuraatheid van die veronderstelling is terugvordering van die reedsgelewerde prestasie met 'n vorm van D condictio of restitutio, maar is sekerlik nie die actio redhibitoria waarop respondent steun nie. Dit is ook nie die actio redhibitoria soos bedoel in die Verjaringswet, 18 van 1943, wat geld by terugtrede uit 'n kontrak weens sulke daadwerklike kontrakbreuk nie. Met actio redhibitoria word verwys na 'n geval waar die koper se regsaanspraak net E redhibisie omvat (uitgesonder tans die handelaar en die fabrikant), terwyl appellant se regsaanspraak in basiese inhoud ook aanspraak op skadevergoeding gee. Dat op die feite appellant sou verkies het - dalk omdat hy dit nie kan bewys nie - om nie skadevergoeding te vorder nie, verander nie die regsgrondslag van sy aangevraagde regshulp nie. Vgl. Hackett v G & G Radio and Refrigerator Corporation, 1949 (3) SA op bl. F 685; Jaffe & Co. (Pty.) Ltd. v Bocchi and Another, 1961 (4) SA 358. Met actio redhibitoria word verwys na 'n aksie wat sekere bepaald-omskrewe elemente bevat, onder andere, dat die gebrek tydens die koop al aanwesig is, terwyl appellant se regsaanspraak sodanige bewys kan ontbeer en dit tweedens regtens in die aard van 'n toevalligheid is as die kontrakbreuk G ontstaan juis daardeur dat 'n eienskap aanwesig is of ontbreek wat binne die tegniese begrip van "verborge gebrek" val. Konkurrensie van aksies is bekend in vele gevalle, bv. 'n klant wat 'n hersteller op kontrak of delik aanspreek. Daar kan ook geen prinsipiële beswaar daarteen wees dat konkurrensie bestaan tussen 'n actio redhibitoria weens gebreke en 'n aksie gegrond op verbreking van 'n kontraktuele konsensuele term dat die goed H geskik is vir hul doel nie: vgl. Voet, 21.1.3; Vivian v Woodburn, 1910 T.S. op bl. 1289; Overdale Estates (Pty.) Ltd. v Harvey Greenacre & Co., Ltd., 1962 (3) SA op bl. 777G - 778A, ondanks die feit dat die opsig van kontrakbreuk ook sou kwalifiseer as 'n "verborge gebrek". In aansluiting by die aandagvestiging op konkurrensie van aksies, word ook aandag gevestig op die onderskeie toepaslikheidsgebiede van (1) veronderstelling, (2) aanspreeklikheid ooreenkomstig die reg vir verborge gebreke,
1971 (3) SA p190
en (3) aanspreeklikheid ooreenkomstig consensus vir nie-geskiktheid vir die doel. Op die basis van die beskikbaarheid van die bogenoemde twee grondslae van aanspreeklikheid naas aediliese aanspreeklikheid, ontstaan die kardinale vraag of die vorm van die pleitstukke appellant tot A slegs een gebind het, nl. die actio redhibitoria. Die dagvaarding steun duidelik daarop dat appellant van respondent terugbetaling verg van die koopprys van die bul om die rede dat dit onvrugbaar was. Appellant het hom aldus beroep op 'n reg, nl. 'n reg om 'n betaalde koopprys terug te vorder. Op 'n B behoorlike konstruksie van die Verjaringswet moet die verjaring van daardie reg bepaal word en nie die verjaring van 'n "reg om 'n betaalde koopprys terug te vorder op grond van skuldoorsaak X" nie. Om gemelde kwessie te bepaal is dit wel nodig om te kyk welke skuldoorsake die appellant het. Dit raak egter nie die genoemde prinsipiële uitgangspunt nie, maar slegs die logika-proses waarvolgens bepaal moet word of verjaring C ingetree het al dan nie. Dit sou trouens in ooreenstemming met moderne neigings wees om nie soseer te let op die formula wat gebruik word nie, maar op die substansie van appellant se geregtelike klag, nl. dat volgens die kontrak die onvrugbaarheid van die bul dwing tot restitusie. Met die relevante feite uiteengesit, is (mits natuurlik die getuienis wat ingevolge die pleitstukke of latere gebeure gelei word D sodanige argument staaf) enige regsargument wat 'n verweerder se aanspreeklikheid toon 'n toelaatbare en regsgeldige deel van die eiser se saak. Peimer v Finbro Furnishers, 1936 AD op bl. 183 - 4; Simmons, N.O. v Gilbert Hamer & Co. Ltd., 1963 (1) SA 897 (N) op bl. 903C - D; Maree v Diedericks, 1962 (1) SA 231; Amalgamated footwear & Leather Industries v Jordan & Co. Ltd., 1948 (2) E S.A. op. bl. 894. Vgl. Odendaal v van Oudtshoorn, 1968 (3) SA op bl. 436D - G; Furstenburg v Gideon Erwin (Edms.) Bpk., 1960 (3) SA op bl. 833. En selfs, al sou 'n bepaalde skuldoorsaak nie met volledigheid of absolute duidelikheid uiteengesit word nie, impliseer dit nie dat die F skuldoorsaak nie in die dagvaarding verskyn en verjaring nie aldus gestuit was nie - sekerlik ook nie as daar toevallig 'n ander skuldoorsaak wel vollediglik terselfdertyd verskyn nie. Trans-African Insurance Co. Ltd. v Maluleka...
Get this document and AI-powered insights with a free trial of vLex and Vincent AI
Get Started for FreeUnlock full access with a free 7-day trial
Transform your legal research with vLex
-
Complete access to the largest collection of common law case law on one platform
-
Generate AI case summaries that instantly highlight key legal issues
-
Advanced search capabilities with precise filtering and sorting options
-
Comprehensive legal content with documents across 100+ jurisdictions
-
Trusted by 2 million professionals including top global firms
-
Access AI-Powered Research with Vincent AI: Natural language queries with verified citations
Unlock full access with a free 7-day trial
Transform your legal research with vLex
-
Complete access to the largest collection of common law case law on one platform
-
Generate AI case summaries that instantly highlight key legal issues
-
Advanced search capabilities with precise filtering and sorting options
-
Comprehensive legal content with documents across 100+ jurisdictions
-
Trusted by 2 million professionals including top global firms
-
Access AI-Powered Research with Vincent AI: Natural language queries with verified citations
Unlock full access with a free 7-day trial
Transform your legal research with vLex
-
Complete access to the largest collection of common law case law on one platform
-
Generate AI case summaries that instantly highlight key legal issues
-
Advanced search capabilities with precise filtering and sorting options
-
Comprehensive legal content with documents across 100+ jurisdictions
-
Trusted by 2 million professionals including top global firms
-
Access AI-Powered Research with Vincent AI: Natural language queries with verified citations
Unlock full access with a free 7-day trial
Transform your legal research with vLex
-
Complete access to the largest collection of common law case law on one platform
-
Generate AI case summaries that instantly highlight key legal issues
-
Advanced search capabilities with precise filtering and sorting options
-
Comprehensive legal content with documents across 100+ jurisdictions
-
Trusted by 2 million professionals including top global firms
-
Access AI-Powered Research with Vincent AI: Natural language queries with verified citations
Unlock full access with a free 7-day trial
Transform your legal research with vLex
-
Complete access to the largest collection of common law case law on one platform
-
Generate AI case summaries that instantly highlight key legal issues
-
Advanced search capabilities with precise filtering and sorting options
-
Comprehensive legal content with documents across 100+ jurisdictions
-
Trusted by 2 million professionals including top global firms
-
Access AI-Powered Research with Vincent AI: Natural language queries with verified citations
Start Your 7-day Trial
-
Botha (Now Griessel) and Another v Finanscredit (Pty) Ltd
...v Bryson 1977 (1) SA 857 (RA); Knouwds v Administrateur, Kaap 1981 (1) SA 544 (C); Minister van Landbou-Tegniese Dienste v Scholtz 1971 (3) SA 188 (A); Alfred McAlpine & Son (Pty) Ltd v Transvaal Provincial Administration 1974 (3) SA 506 (A); Van den Berg v Tenner 1975 (2) SA 268 (A); Resis......
-
Wilkins NO v Voges
...SA 397 (A) at 418A; Delfs v Kuehne & Nagel (Pty) Ltd 1990 (1) SA 822 (A) at 827B-828A; Minister van Landbou-Tegniese Dienste v Scholtz 1971 (3) SA 188 (A) at 208G-210B; Rapp and Maister v Aronowsky 1943 WLD 68 at 74-5; Johnston v Leal 1980 (3) SA 927 (A) at 937G-H; Union Government (Ministe......
-
Alfred Mcalpine & Son (Pty) Ltd v Transvaal Provincial Administration
...Ltd., 1952 (1) SA 211; Cape Town Municipality v F. Robb & Co. Ltd., 1966 (4) SA 329; Minister C van Landbou-Tegniese Dienste v Scholtz, 1971 (3) SA 188; M'Alpine v The Lanarkshire and Ayrshire Railway Co., (1889) 17 Rettie 113; 27 Sc. L.R. (1889 - 1890) 81; Roberts v The Bury Improvement Co......
-
Aquatur (Pty) Ltd v Sacks and Others
...1971 (3) SA 60 (T) at 65E - 66D; Rapp and Maister v Aronowsky 1943 WLD 68 at 74; Minister van Landbou-Tegniese Dienste v Scholtz 1971 (3) SA 188 (A) at 209G; Union National South British Insurance Co Ltd v Padayachee and Another 1985 (1) SA 551 (A) J at 571; 1989 (1) SA p59 M M Fernandes (P......
-
Wilkins NO v Voges
... ... Trust & Assurance Co Ltd 1951 (2) SA 353 (A) at 360H; Rahim v Minister of Justice 1964 (4) SA 630 (A) at 637A; Elliott Bros (EL) (Pty) Ltd v ... ) Ltd 1990 (1) SA 822 (A) at 827B-828A; Minister van Landbou-Tegniese Dienste v Scholtz 1971 (3) SA 188 (A) at 208G-210B; Rapp and Maister v ... ...
-
Alfred Mcalpine & Son (Pty) Ltd v Transvaal Provincial Administration
... ... Robb & Co. Ltd. , 1966 (4) SA 329; Minister C van Landbou-Tegniese Dienste v Scholtz , 1971 (3) SA 188; ... ...
-
Aquatur (Pty) Ltd v Sacks and Others
... ... cited the following authorities: Nasopie (Edms) Bpk en Andere v Minister van Justisie en Andere 1979 (3) SA 1228 (NC) at 1245; Cowburn v Nasopie ... and Maister v Aronowsky 1943 WLD 68 at 74; Minister van Landbou-Tegniese Dienste v Scholtz 1971 (3) SA 188 (A) at 209G; Union National South ... ...
-
Commissioner for Inland Revenue v Manganese Metal Co (Pty) Ltd
... ... Minister van Landbou-Tegniese Dienste v Scholtz 1971 (3) SA 188 (A) ... Mt ... ...
-
Fixed Term Employment Contracts: The Permanence of the Temporary
...par ties was ascer tained, it wa s not relevant whet her or not the term w as necessary t o accord the contra ct business eff icacy.29 1971 3 SA 188 (A); Vorste r 1998 TSAR 170-171.30 Vorster 1998 TSAR 171.31 See inter alia the case of Van den Berg v Tenn er 1975 2 SA 268 (A) where the appl......
-
The Unexpressed Terms of a Contract
...of Salmond reveals thatin both the Scholtz and Alfred McAlpine cases, the courts had grossly2265.31974 3 SA 506 (A).4526D-F 532C-D.51971 3 SA 188 (A).6Principles of the Law of Contracts 2 ed (1945) 36.THE UNEXPRESSED TERMS OF A CONTRACT 495© Juta and Company (Pty) misinterpreted Salmond and......
-
Appraising the scope and application of the market-price rule in upheld contracts
...the Act (for the position at common law, see Van den Berg v Tenner1975 (2) SA 268 (A); Minister van Landbou-Tegniese Dienste v Scholtz 1971 (3) SA 188 (A);Kroonstad Westelike Boere Ko-operatiewe Vereniging Bpk). Section 55(3) states that if ahttps://doi.org/10.47348/SAMLJ/v32/i2a4APPRAISING......
-
The influence of the Consumer Protection Act 68 of 2008 on the warranty against latent defects, voetstoots clauses and liability for damages
...caused due to the death, injury or illness of anynatural person or the loss or damage due to the movable or immovableproperty.250 1971 3 SA 188 (A).251 Otto 2011 THRHR 525 541-542.252Ibid.253Ibid.254 Otto 2011 THRHR 525 541.255 Naudé 2011 SA Merc LJ 336 484 2012 De Jure4ConclusionIt is clea......