Melcost Investments (Pty) Ltd v Kruger

JurisdictionSouth Africa
JudgeKlopper R
Judgment Date13 November 1967
Citation1968 (2) SA 69 (O)
Hearing Date19 October 1967
CourtOrange Free State Provincial Division

Klopper, R.:

Op die agtermiddag van die 9de Augustus laaslede het F aansoekdoener by wyse van 'n dringende aansoek, 'n bevel van hierdie Hof verkry wat die respondent voorlopig gesekwestreer het.

As gevolg van die dringendheid van die aangeleentheid is die aansoek per abuis nie vor die tyd aan die Weesheer beteken nie terwyl daar ook nie aan die vereiste van sekuriteitstelling voldoen is nie. Hierdie oorsig het ook nie tot die aandag van die Hof gekom nie. Die volgende dag, dit G wil sê op 10 Augustus laaslede, het die aansoekdoener die stukke wel op die Weesheer beteken en is die nodige sekuriteit gestel. Die Weesheer het geen kapsie hierteen gemaak nie, en hy het die nodige sertifikaat uitgereik.

Op die komparisiedag het die respondent die verlening van 'n finale H bevel op verskeie gronde aangevoeg. Hy het onder andere aangevoer dat, nieteenstaande die Weesheer se houding, die voorlopige bevel opgehef moet word omrede daar nie betyds aan gemelde vereistes voldoen is nie. As teenvoeter het mnr. van Heerden, namens applikant, betoog dat, in die lig van die feit dat daar wel die volgende dag aan voldoen is, die oorsigte slegs as formele gebreke beskou moet word, wat ingevolge art. 157 van die Insolvensiewet, 24 van 1936, die uitwerking het dat die verrigtinge nie ongeldig is nie. Die partye het dan ook ooreengekom dat hierdie beswaar van die respondent eers besleg word voordat op die ander geskilpunte ingegaan word.

Klopper R

Art. 9 (3) van Wet 24 van 1936, soos deur art. 2 van Wet 99 van 1965 vervang, lees soos volg:

'9. (3) So 'n versoekskrif moet die bedrag, regsgrond en aard van die betrokke vordering vermeld en ook of sekuriteit vir die vordering gegee is of nie en indien wel, die aard en waarde van die sekuriteit, en moet die skuldenaar se daad van insolvensie waarop die versoek steun, aangee of andersins beweer dat die skuldenaar wel insolvent is. Die bewerings A in die versoekskrif moet deur 'n beëdigde verklaring bevestig word en die versoekskrif moet vergesel gaan van 'n sertifikaat van die Meester wat nie meer as tien dae voor die datum van die versoekskrif uitgereik is nie, dat voldoende sekuriteit gestel is vir die betaling van alle gelde en koste wat nodig is om alle sekwestrasieverrigtings te volvoer en van alle koste van bereddering van die boedel totdat 'n kurator aangestel is, of as geen kurator aangestel word nie, van alle gelde en koste wat nodig is om die boedel van sekwestrasie te onthef.'

Die...

Get this document and AI-powered insights with a free trial of vLex and Vincent AI

Get Started for Free

Unlock full access with a free 7-day trial

Transform your legal research with vLex

  • Complete access to the largest collection of common law case law on one platform

  • Generate AI case summaries that instantly highlight key legal issues

  • Advanced search capabilities with precise filtering and sorting options

  • Comprehensive legal content with documents across 100+ jurisdictions

  • Trusted by 2 million professionals including top global firms

  • Access AI-Powered Research with Vincent AI: Natural language queries with verified citations

vLex

18 practice notes
17 cases
1 books & journal articles