Lean v Van der Mescht

JurisdictionSouth Africa
Judgment Date09 December 1971
Citation1972 (2) SA 100 (O)

Lean v Van der Mescht
1972 (2) SA 100 (O)

1972 (2) SA p100

Citation

1972 (2) SA 100 (O)

Court

Oranje-Vrystaatse Provinsiale Afdeling

Judge

Hofmeyr R en Mt Steyn Wn R

Heard

September 27, 1971; October 4, 1971

Judgment

December 9, 1971

Flynote : Sleutelwoorde

Nalatigheid — Partye — Skadevergoeding — Eis om — Motorbotsing — Partye huurkopers van voertuie — Eiser het die regte van 'n bona fide possessor — Verkryging deur verweerder van 'n sessie van aksie van eienaar — Geregtig daarop — Nie aan die bepalings van Wet 34 van 1956 onderhewig nie.

Headnote : Kopnota

In 'n eis en teeneis om skadevergoeding veroorsaak deur 'n motorbotsing tussen die partye se voertuie het die landdros aan die eiser (respondent in hoër beroep) 90 persent van sy vordering toegestaan en aan die verweerder (appellante in hoër beroep) 100 persent van haar vordering.

In 'n appèl en 'n teen-appèl het dit geblyk dat ten tyde van die botsing die partye huurkopers van hulle motors was. In beide gevalle was die koopprys nog nie ten volle afbetaal nie. Die appellante het 'n sessie van reg van aksie van die eienaar verkry terwyl die respondent, qua huurkoper wat ex contractu verplig was om die eienaar vir enige skade te vergoed, sy vordering ingestel het. Die landdros het bevind dat die respondent se vordering aan die bepalings van die Wet op Verdeling van Skadevergoeding, 34 van 1956, onderhewig was maar nie appellant se vordering nie.

Beslis, dat die respondent die regte van 'n bona fide possessor kon uitoefen. Gevolglik kon hy, onderhewig aan die bepalings van Wet 34 van 1956, al die skade vorder sonder om op sy kontraktuele verpligtinge teenoor die eienaar staat te maak.

Beslis, verder, dat die appellante geregtig was om sessie van aksie van die eienaar te verkry en op grond daarvan skadevergoeding te eis.

Beslis, verder, dat die appellante nie aan die bepalings van Wet 34 van

1956 onderhewig was nie. Dus moet die appèl en teenappèl misluk.

Flynote : Sleutelwoorde

Negligence — Parties — Damages — Claim for — Collision between vehicles — Parties hire — purchasers of vehicles — Plaintiff having the rights of a bona fide possessor - Defendant obtaining cession of action from the owner — Entitled thereto — Not subject to the provisions of Act 34 of 1956.

Headnote : Kopnota

In a claim and counterclaim for damages caused in a collision between the parties' motor vehicles the magistrate had awarded the plaintiff (the respondent on appeal) 90 per cent of his claim and the defendant (appellant on appeal) 100 per cent of her claim. In an appeal and a cross-appeal it appeared that at the time of the collision the parties were the hire-purchasers of their respective vehicles. In both cases the purchase price had not been paid in full. The appellant had obtained a cession of her action from the owner, while the respondent, qua the hire-purchaser who was bound ex contractu to make good to the owner any damage, pursued her own claim. The magistrate had found that the respondent's claim was subject to the provisions of the Apportionment of Damages Act, 34 of 1956 but not the appellant's claim.

Held, that the respondent could exercise the rights of a bona fide possessor. Accordingly he could, subject to the provisions of Act 34 of 1956, claim all the damages without relying upon his contractual obligations to the owner.

Held, further, that the appellant was entitled to obtain a cession of action from the owner and to claim damages on that basis.

Held, further, that the appellant was not subject to the provisions of Act 34 of 1956. Accordingly the appeal and cross-appeal must be dismissed.

Case Information

Appèl en teen-appèl teen 'n beslissing in 'n landdroshof. Die feite blyk uit die uitspraak.

H. T. O. van Heerden, namens die appellant: Die appellant betoog dat die respondent nie geregtig was om die skade veroorsaak deur die

1972 (2) SA p101

botsing te verhaal nie, selfs nie indien hy as gevolg van die beskadiging 'n verpligting teen die verkoper opgeloop het en indien hy sy saak daarop berus het nie. In die Romeinse reg was die actio legis Aquiliae oorspronklik slegs aan die eienaar verleen. Met verloop van tyd is 'n actio utilis of in factum ook verleen aan 'n bona fide possessor A en aan die draers van saaklike regte, tewete persone wat reghebbend is ten opsigte van vruggebruik, usus, sekere serwitute en pandreg. Gruber, The Roman Law of Damage to Property, pp. 235, 238, 243 en tekste daar aangehaal. Die bona fide possessor het 'n besondere posisie beklee. Hy kan die dader aanspreek vir die volle skade berokken aan die saak, B solank die eienaar nie die saak opgeëis het of self aksie ingestel het nie. Het die bona fide possessor skadevergoeding verhaal, en is hy daarna deur die eienaar uitgewin, was hy verplig om dit wat hy verhaal het aan die eienaar oor te betaal. Gruber, op. cit., bl. 239. Die draers van die genoemde saaklike regte kan die dader aanspreek slegs vir C soverre die waarde van hulle besondere regte deur die delik verminder is, terwyl die eienaar insgelyks 'n aksie gehad het vir die waardevermindering van sy reg. Ingeval 'n slaaf wat 'n sekere bedrag werd was en ten aangesien waarvan 'n vruggebruik gegeld het, gedood is, kon die vruggebruiker dié gedeelte van die waarde wat sy vruggebruik verteenwoordig, eis en die eienaar die balans. Gruber, op. cit., bl. D 243 - 6. Prinsipieel is die aksie nie aan die draer van 'n persoonlike reg verleen nie. Die enigste uitsondering was die huurder wat vergoeding ten opsigte van die beskadiging van oeste kon vorder, maar dan moes hy sekuriteit verskaf dat die eienaar self nie 'n aksie sou instel nie. Hierdie vereiste het klaarblyklik gegeld teneinde dubbele aanspreeklikheid van die dader te vermy. Gruber, op. cit., bl. 249 - 50; E Vangerow, Pandekten, 7de uitg. band 3, bl. 581. In die Romeins Hollandse reg is Aquiliaese aanspreeklikheid nie noemenswaardig uitgebrei nie. Weliswaar is die aksie aan onder andere 'n bruiklener verleen, maar slegs ten opsigte van sy belang in die saak. Daar is geen F aanduiding dat sodanige reghebbende 'n aksie gehad het ten opsigte van skade aan die saak as sulks nie; maar wel ten opsigte van skade wat hy gely het as gevolg van sy eie verlies na beskadiging van die saak (so byvoorbeeld omdat hy vir die onverstreke tydperk van sy bruikleen 'n ander saak moes huur). Voet, 9.2.10; De Groot, 3.37.5; van der Keessel, G Praelectiones Afrikaanse Vertaling, band 5, bl. 379. In die Suid-Afrikaanse reg is daar geen gesag nie vir die stelling dat 'n persoon in die plek van die respondent 'n aksie kan instel ten opsigte van beskadiging van die saak as sulks. Inteendeel, word nog steeds geleer dat die draer van 'n bloot persoonlike reg - so, bv. die koper - nie 'n aksie kan instel nie, selfs nie indien die risiko op hom oorgegaan het nie. Grobbelaar v van Heerden, 1906 E.D.C. 229; Hudson's H Transport v du Toit, 1952 (3) SA te bl. 731; van Wyk v Herbst, 1954 (2) SA te bl. 574. Daar is egter 'n aantal sake wat steun bied vir die stelling dat indien 'n persoon wat 'n bloot persoonlike reg ten aansien van die saak het, kontraktueel teenoor die eienaar verplig is om skade daaraan te vergoed bedoelde persoon Aquiliaese teenoor die dader kan optree wat betref die waardevermindering van die saak. Melville v Hooper, 3 S.C. 261; Marcus v Stamper en Zoutendijk, 1910 AD te bl. 75 - 5 en 81: Hofmeyer and

1972 (2) SA p102

Son v Luyt, 1921 CPD te bl. 835 - 6. In 'n aantal sake hierna is sonder opgawe van redes of bloot op gesag van die Melville- saak aanvaar dat, indien 'n blote besitter hom kontraktueel teenoor die eienaar verbind het om skade te vergoed, hy skade ten aansien van die beskadiging van die saak as sulks van die dader kan verhaal. Bouwer v. A Divisional Council of Albany 7 E.D.C. 211; Geldenhuys v Keller, 1912 CPD 623; Marais Divisional Council v Wagenaar, 1923 CPD 94; Sulaiman v Amardien, 1931 CPD 509; Caluza v Nyongwana, 1930 NPD 157. In Spolander v Ward, 1940 CPD 24, het die Hof op vorige sake en B op Voet, 9.2.10, en De Groot, 3.37.5, gesteun. Indien hierdie saak reg beslis is, bring dit mee dat die dader ten opsigte van dieselfde skade aanspreeklik gehou kan word deur die eienaar, die huurkoper en die huurder. Die Spolander en Wagenaar- sake was onderskei in Nienaber v Union Government, 1947 (1) SA 392; Smit and Another v van Heerden, C 1941 T.P.D. 228. In Moodley v Bondcrete (Pty.) Ltd. and Others, 1969 (2) SA 370, is die juistheid van die beslissing in die Spolander- saak slegs voorwaardelik aanvaar. In Kruger v Strydom, 1969 (4) SA 304, is die beslissing in die Spolander- saak in twyfel getrek. Die reg van die 'besitter' om die skade aan die saak as sulks te verhaal, is in al hierdie sake gebaseer op die besitter se vergoedingsplig teenoor die eienaar; 'n plig wat ex contractu ontstaan. D Daarby is uit die oog verloor: (a) die feit dat die eienaar self 'n aksie het en dat daar dus 'n onmoontlike duplikasie van aksies kan ontstaan; (b) dat Voet aan die 'besitter' 'n aksie toeken slegs indien hy ex lege (en nie bloot kontraktueel nie) teenoor die eienaar aanspreeklik is behalwe moontlik dat hy vergoeding mag vorder ten E aansien van sy eie interesse aan die saak; (c) dat 'n blote kontraktuele verpligting tot skadeloosstelling nie in ons reg aanleiding gee tot 'n aksie vir skadevergoeding nie. So byvoorbeeld het die versekeraar nie 'n aksie nie. Ackerman v Laubser, 1918 OPD te bl. 30: Lockat's Estate v North British and Mercantile Insurance Co., 1959 (3) SA te bl. 304; Union Government v Ocean Accident and Guarantee F Corporation Ltd, 1956 (1) SA te bl. 584, 587. Dit is nog nooit betwis nie dat die eienaar self 'n aksie kan instel ten opsigte van beskadiging van sy saak. Dit is vir hierdie rede dat Romeinsregtelik die omvang van die verhaalbare skade 'verdeel' is tussen die eienaar en die draer van die saaklike reg. 'n Toekenning van 'n aksie aan...

Get this document and AI-powered insights with a free trial of vLex and Vincent AI

Get Started for Free

Unlock full access with a free 7-day trial

Transform your legal research with vLex

  • Complete access to the largest collection of common law case law on one platform

  • Generate AI case summaries that instantly highlight key legal issues

  • Advanced search capabilities with precise filtering and sorting options

  • Comprehensive legal content with documents across 100+ jurisdictions

  • Trusted by 2 million professionals including top global firms

  • Access AI-Powered Research with Vincent AI: Natural language queries with verified citations

vLex

14 practice notes
  • Concor Construction (Cape) (Pty) Ltd v Santambank Ltd
    • South Africa
    • 2 June 1993
    ...Smit v Saipem 1974 (4) SA 918 (A) at 926H-927A, 932C-H, 942H-944A; Laubscher v Paterson 1972 (2) PH J20 (T); Lean v Van der Mescht 1972 (2) SA 100 (O); Vaal Transport Corporation (Pty) Ltd v Van Wyk Venter 1974 (2) SA 575 (T); Sulaiman v Amardien 1931 G CPD 509 at 511; Tarmacadam Services (......
  • Smit v Saipem
    • South Africa
    • 25 September 1974
    ...oor gevalle soortgelyk aan die onderhawige (vgl., bv., Laubscher v Paterson, 1972 (2) P.H. J20 (T), teenoor Lean v Van der B Mescht, 1972 (2) SA 100 (O)), is dit gerade om na die riglyne van ons regsgeskiedenis te kyk, en in die lig daarvan die grondbeginsels te As gerieflike uitgangspunt k......
  • Lehmbeckers Transport (Pty) Ltd and Another v Rennies Finance (Pty) Ltd
    • South Africa
    • 5 November 1993
    ...be able to claim an indemnification from the plaintiff by joining it as a third party. See, in this regard, also Lean v Van der Mescht 1972 (2) SA 100 (O) at 111B-H. In Vaal Transport Corporation (Pty) Ltd v Van Wyk Venter 1974 (2) SA 575 (T) Claassen AJ, as he then was, also referred to th......
  • Lehmbeckers Transport (Pty) Ltd and Another v Rennies Finance (Pty) Ltd
    • South Africa
    • Cape Provincial Division

  • Get Started for Free
14 cases