Judicature: When is a sectional title scheme rule a conduct rule and what are the requirements for the validity of a conduct rule in a sectional title scheme?
| Citation | 2024 TSAR 352 |
| DOI | https://doi.org/10.47348/TSAR/2024/i2a10 |
| Published date | 11 April 2024 |
| Pages | 352-367 |
| Author | van der Merwe, C.G. |
| Date | 11 April 2024 |
TSAR 2024 . 1 [ISSN 0257 – 7747]
352
https://do i.org/10.473 48/ TSAR/ 2024/i 2a10
Regspraak
WHEN IS A SECTIONAL TITLE SCHEME RULE A CONDUCT RULE
AND WHAT ARE THE REQUIREMENTS FOR THE VALIDITY OF A
CONDUCT RULE IN A SECTIONAL TITLE SCHEME?
Gonen v Trustees for the time being of Th e Melville Body Corporate (A3025/2022)
2023 ZAGPJHC 363 (26 April 2023)
SAMEVATTING
WANNEER IS ’N REËL VAN ’N DEELTITELSKEMA ’N GEDRAGSREËL EN
WAT IS DIE VEREISTES VIR DIE GELDIGHEID VAN ’N GEDRAGSREËL IN ’N
DEELTITELSKEMA?
Ingevolge reël 9(e) van die Melville-ske mareëls was alle d eeltitelbewoners ver plig om die
veiligheidsma atreëls wat van tyd tot tyd inges tel word na te kom, insluitende oper asionele prosedures
soos ooreengekom t ussen die regspersoo n en die sekuriteitso nderneming. Ingevolge hier die skemareël
het die regspers oon ’n sekuriteitsprotokol aan geneem waarvolgens alle dien sverskaffers hul aankom s
via die inte rkom aan die wag by die hoo ngang van die skema mo et aankondig. Die wag mo et dan die
besteller van die goedere per telefoon inlig da t die b estelling by die hoo ngang afgehaa l kan word.
Indien die bestell ing van so ’n aard is dat dit nie redelikerwys by die hoonga ng afgehaal kon word nie,
is die diensvers kaffers slegs toegang tot die de eltitelskema verleen indien hu lle vergesel word deur die
besteller. Daarom moet die bestel ler die verskaffer by die hoongang ontmoet en na sy of haar woonstel
en daarn a weer terug na die inga ng begelei.
Die beregter (adjudicator) bevind d at die feit dat die tr ustees en die led e van die regspers oon op
’n spesiale algemene verga dering die veil igheidsprotokol goed gekeur het, beteke n dat hulle slegs
veiligheidsma atreëls volgens skema reël 9(e) goedgekeur het, en da t dit nie die goedkeu ring van ’n
gedragsreël b ehels het nie. Die vergader ing waarop die bereg ter se beslissing ber us het was nie belê om
’n spesiale besluit of wysig ings van die gedragsreël s te oorweeg nie en die lede wat gep oog het om die
protokol goed te keur, het n ie vyf en sewentig persent va n die lede in getal en waarde ver teenwoordig
nie.
Op appèl op ’n regsvraag na die hooggeregshof in Johannesb urg beweer die appellant dat die
veiligheidsprot okol neerkom op ’n gedragsre ël wat die goedkeur ing van die hoof ombud i ngevolge
artikel 10(5)(b) van die Wet op die Best uur van Deeltitelskema s vereis. Die regspersoo n het die vereiste
goedkeuri ng omseil deur die protokol ingevolge reë l 9(e) deur ’n gewone meerderheid go ed te keur as
’n veiligheidsmaat reël op grond van pogings tot in brake en die teenwoordigheid van t alle verskaffers
van dienste ged urende die Covid-19 pandem ie. Die hof bevind egte r dat die veiligheid sprotokol as
gedragsreël n ie geldig goedgekeur en i n werking gestel i s nie. Gevolglik word die regs persoon
ingevolge arti kel 39(3)(c) van die Wet op die Ombuddiens v ir Gemeenskapskemas b eveel om ’n nuwe
skemagedrag sreël te registreer en d ie ongeldige veiligheidsprotokol te ver wyder.
Die volgende lesse kan uit h ierdie beslissing van die h ooggeregshof in Johannesbu rg geleer word:
(1) Die hof grond sy beslissing op die Stenerse n-beslissing van d ieselfde hof dat die appèl ’n eng appèl
is met betrek king tot ’n regsvraag op die feite-b evinding van die beregte r. Na my mening ver skil
die hof op goeie gronde va n die Wes-Kaapse uitspraa k in die Shmaryahu-saak waari n beslis is dat
die appèl ’n aansoek op h ersiening van die bereg ter se bevel is.
(2) Die hof bevind dat die r egsvraag waaroor die h of moes beslis, was dat die bereg ter die betoog van
die appellant ver werp het dat die hof wesenli k besig was met die wysiging van ’n gedr agsreël wat
deur die ombuddie ns goedgekeur moes word.
(3) D ie beregter het bevi nd dat dit juis was om ’n bevel ingevolge ar tikel 39(4)(b) en 39(4)c)(i) en (ii) uit
te reik wat handel o or prosessuele aangelee nthede, soos die vereis te kworum en mee rderheidbesluit.
Die appellant het eg ter aangedring op ’n bevel da t die veiligheidsprotokol ongeldig is wat de ur die
regspersoon i ngevoer is. Die hoë hof beslis d an ook tereg dat d ie regspersoon i ngevolge artikel
39(3)(c) beveel word om ’n nuwe skem areël aan te neem om die prot okol te verwyder.
(4) Die hof beslis dat hoewel die Melville- skemareëls huis reëls genoem word, d ie huisreëls slegs
gedragsreëls óf bestuursreëls kan wees.
(5) Die hof beslis dat die veil igheidsprotokol i nderdaad ’n ged ragsreël is omd at die protokol die bewone rs
verplig om hul afgelewerd e goedere by die ingang te gaa n afhaal of ander s die diensverskaffers n a
hulle woonstelle en t erug na die hoongang p ersoonlik te begelei.
2024 TSAR 352
© Juta and Company (Pty) Ltd
https://do i.org/10.473 48/ TSAR/ 2024/i 2a10
WHEN IS A SECTIONAL TITLE SCHEME RULE A CONDUCT RULE? 353
[ISSN 0257 – 7747] TSAR 2024 . 2
(6) Die hof besli s tereg dat die kernproblee m met skemareël 9(e) is dat die reël die regsp ersoon magtig
om met ’n veiligheidsonder neming oore en te kom dat alle skemab ewoners vaste veilig heidmaatreël s
moet gehoorsaa m. Die uitkoms van hierdie reël (die protokol) is ongeld ig omdat dit poog om die
bestuur va n die skema deur hierdie ooreen koms met die veiligheidsonderne ming te kontroleer in
plaas van ’n gedrags reël wat deur die ombuddien s goedgekeur moet word.
(7) Hoewel die hof geldige rede s aanvoer waarom die hof nie wou beslis o or die vraag of die protokol
onredelik wa s nie, is dit intere ssant om te bespiegel of die p rotokol wél onredelike gevolge v ir
sommige bewoner s ingehou het. In die hoofde va n betoog het die appel lant aangevoer d at die
aewering by die hoonga ng verkeersprobleme op die besige straat voor die skema veroor saak; dat
die aewerings punt by die hoongang die bewoners somt yds aan ongure weerst oestande blootstel;
dat die afstand na die hoonga ng vir sommige bewoners meer as 90 meter was en dat veral die ouer
bewoners nie tot die hoongang kon loop of alleenstaa nde moeders nie hulle kinders alleen kon laat
om hul bestelli ngs daar af te haal nie.
(8) Die h of beslis dat die stap pe geneem deur d ie trustee s om die protokol goed te keu r, naamlik ’n
vergaderin g wat aan die min imum kworu mvereiste voldoen en ’n gewone meer derheidsbesluit,
nie voldoende was om ’n gedra gsreël goed te keur nie omdat d ie aanvaarding van ’n gedr agsreël ’n
spesiale besluit en d ie goedkeuring deu r die ombuddiens vereis.
(9) Wat die koste -bevel betref, beveel d ie hof dat die regspers oon party- en-party ko ste moet betaa l,
maar omdat al d ie lede proporsioneel volgens hul deel nemingskwotas tot die kos te sal moet bydra,
word die appellant ver skoon van hierdie verplig ting.
1 Background
On 10 May 2021 a driver delivering food to the applicant/appellant at The Melville
sectional titles scheme (The Melville) was denied ent ry by security. The chairp erson
of the trustees i nformed the applicant/appella nt that as of 19 April 2021, all food
deliveries were to be collected by residents from the main gate. An extensive
exchange of correspondence ensued b etween the appellant and the tr ustees, the other
owners, the scheme manag ing agent, and the attor neys for the parties regard ing
the validity of the tr ustees’ decision. The tru stees then convened a special gener al
meeting to vote on the proposed i mpugned protocol. The special general meeting
held on 17 June 2021, was attended by f teen owners (or their proxies) all of whom
voted in favour of the protocol. The minutes reect that the spe cial general meeti ng
was expressly not considering an a mendment to The Melville’s rules and no sp ecial
resolution was being considered.
The impugned protocol provides:
“All delivery person nel are to report to the gu ard on duty via the intercom sys tem. The guard on
duty will the n endeavour to contac t the relevant resident by teleph one to meet the delivery p ersonnel
at the gate to collec t the package. If the package is of such a nat ure that it may not reasonably be
collected at the ga te by the resident and r equires deliver y to the resident’s unit by t he delivery
personnel, t he delivery pers onnel will only be g ranted access to the complex if acc ompanied by
the relevant resident . This will require t hat the relevant resident meet the del ivery personnel at the
gate and escor t him/her to the r esident’s unit. The resident is th en responsible to escor t the delivery
personnel ba ck to the gate once the package h as been delivered to his/ her unit” (par 21).
It appeared from the cor respondence that the t rustees had de cided, unilateral ly
and without any notice, to implement a new secu rity protocol/procedure (at that
stage targeting only food deliveries) which ultimately became the more expansive
impugned protocol.
The appellant pointed out on numerous occasions that the impug ned security
protocol was nothing more tha n a disguised conduct rule; that the t rustees could not,
unilaterally and without the body corporat e’s involvement, institut e such a conduct
rule; and that the proposed impugned protocol was in any event unreasonable.
This notwithst anding, the tr ustees refused to accept that the impugned protocol
© Juta and Company (Pty) Ltd
Get this document and AI-powered insights with a free trial of vLex and Vincent AI
Get Started for FreeUnlock full access with a free 7-day trial
Transform your legal research with vLex
-
Complete access to the largest collection of common law case law on one platform
-
Generate AI case summaries that instantly highlight key legal issues
-
Advanced search capabilities with precise filtering and sorting options
-
Comprehensive legal content with documents across 100+ jurisdictions
-
Trusted by 2 million professionals including top global firms
-
Access AI-Powered Research with Vincent AI: Natural language queries with verified citations
Unlock full access with a free 7-day trial