Ideal Finance Corporation v Coetzer

JurisdictionSouth Africa
Judgment Date17 March 1970
Citation1970 (3) SA 1 (A)

Ideal Finance Corporation v Coetzer
1970 (3) SA 1 (A)

1970 (3) SA p1

Citation

1970 (3) SA 1 (A)

Court

Appèlafdeling

Judge

Steyn HR, Rumpff AR, Holmes AR, Wessels AR, Rabie Wn AR

Heard

February 24, 1970

Judgment

March 17, 1970

Flynote : Sleutelwoorde C

Verkoop — Huurkoopooreenkoms — Beskerming deur art. 18 van Wet 36 van 1942 aan koper verleen — Borg nie geregtig daarop nie — 'Koper' in artikel — Betekenis van.

Headnote : Kopnota

Die woord 'koper' in artikel 18 van Wet 36 van 1942 dra sy gewone betekenis en sluit nie ook 'borg en medehoofskuldenaar' in nie.

'n Borg is nie geregtig op die beskerming wat die gesegde artikel aan 'n koper verleen nie, want die artikel verleen geen verweer in rem nie, maar slegs 'n exceptio in personam wat eie aan die koper is; en, hoewel die borg ingevolge die gewone ooreenkoms hom as borg en mede-hoofskuldenaar verbind, kan hy nie op grond daarvan as 'n koper of medekoper onder die kontrak beskou word nie.

Die beslissing in die Oranje-Vrystaatse Provinsiale Afdeling in Ideal Finance Corporation v Coetzer, 1969 (4) SA 43, omvergewerp.

Flynote : Sleutelwoorde

Sale — Hire-purchase agreement — Protection afforded to purchaser by sec. 18 of Act 36 of 1942 — Surety not entitled thereto — 'Purchaser' in section — Meaning of.

Headnote : Kopnota

The word 'purchaser' in section 18 of Act 36 of 1942 bears its usual meaning and does not also include 'surety and co-principal debtor'.

A surety is not entitled to the protection afforded by the said section to a purchaser, because the section affords no defence in rem, but only an exceptio in personam which is personal to the purchaser; and, although the surety in terms of the usual agreement binds himself as surety and co-principal debtor, he cannot because of that be regarded as a purchaser or co-purchaser under the contract.

The decision in the Orange Free State Provincial Division in Ideal Finance Corporation v Coetzer, 1969 (4) SA 43, reversed. F

Case Information

Appèl teen 'n beslissing in die Oranje-Vrystaatse Provinsiale Afdeling (SMIT, R.P. en SMUTS, R.). Die feite blyk uit die uitsprake van RUMPFF, A.R. en HOLMES, A.R.

H. C. J. Flemming, namens die appellant: Respondent se verpligtinge het ontstaan uit 'n selfstandige en afsonderlike kontrak, ondanks die feit G dat die inhoud daarvan deur verwysing na die huurkoopkontrak bepaal word. Sien Union Government v van der Merwe, 1921 T.P.D. op bl. 231; Trust Bank van Afrika Beperk v Eksteen, 1964 (3) S.A.

1970 (3) SA p2

op bl. 412; Television & Electrical Distributors (Pty.) Ltd v Coetzee, 1962 (1) SA op bl. 749G-H; vgl. United Dominions Corporation (S.A.) Ltd., v Rokebrand, 1963 (4) SA 411. By so 'n verbintenis het respondent in geen opsig 'n party tot die huurkoopkontrak self geword A nie. Sien gewysdes, veral die van der Merwe en Trust Bank sake; Kalil v Standard Bank of South Africa Ltd., 1967 (4) SA op bl. 556, 557; Meer v General Industrial Credit Corporation (Pty.) Limited, 1947 (4) SA op bl. 335; Wiehahn, N.O v Wouda, 1957 (4) SA op bl. 726A; N.I.C.C. (Rhod.) Ltd v Gumede, 1964 (4) SA 258. O.a., sal sy toestemming by B delegasie dus onnodig wees. Sien Wessels, Law of Contract, para. 3952 (2). Respondent was verseker, al was hy ook 'n party, dat hy geen 'koper' was nie. Hy het hoegenaamd geen van die regte van 'n koper gehad nie en die animus emendi van McAdams v Fiander's Trustee & Bell, N.O., 1919 AD op bl. 224, ontbreek. 'n Koper in art. 18 is slegs iemand wat 'koper' in sy egte betekenis volgens 'n 'kontrak' is. Labuschagne v. C Denny, 1963 (3) SA op bl. 543A-D. Waar respondent buite die begrip 'koper' val, val hy ook buite daardie begrip waar die gebruik word in arts. 1 en 18 van die Wet op Huurkoop, 36 van 1942. Sien Market Furnishers v Reddy 1967 (1) SA op bl. 532D-E; vgl. Diemont & Marais, Law of Hire-Purchase, 3de uitg., bl. 179, 94, 95, United Dominions D Corporation v Tyrer, 1960 (3) SA 321. Inteendeel, indien enige twyfel sou bestaan het, weeg alle oorwegings ten gunste van 'n uitleg wat die omvang van art. 18 se werking beperk, bv., (i) die vermoede teen inmenging met die bevoegdheid van Howe. Steyn, Uitleg van Wette, 3de uitg., bl. 80; (ii) die vermoede teen wysiging van die bestaande reg. Steyn, op. cit., bl. 96; (iii) die vermoede teen wegname van regte (hier E van huurkoopverkopers); Steyn, op. cit., bl. 103; (iv) die vermoede dat tegniese woorde hulle tegniese betekenis dra; Steyn, op. cit., bl. 6; (v) selfs, die vermoede teen onredelikheid, naamlik om 'n krediteur sonder effektiewe eksekusiemiddel te laat. Steyn, op. cit., bl. 114, 103.

F Hoewel aandag bloot aan die woord 'koper' reeds die konklusie afdwing dat niemand anders as 'n 'koper' soos gedefinieer in art. 1 beskerm word nie, word die posisie nog sterker as daarop gelet word dat die frase wat tans interpretasie verg is: '(sekere bevele) wat die afdwing ten doel het van betaling deur die koper'. Afgesien daarvan dat gesegde frase 'n wye interpretasie van die woord 'koper' verhoed, dui dit 'n bedoeling G aan van die Wetgewer om die beskerming tot slegs die koper te beperk. Sien A.G. Transvaal v Additional Magistrate, Johannesburg, 1924 AD op bl. 436; Steyn, op. cit., bl. 16-18. Die posisie wat die gesegde woorde beklee beklemtoon dat die artikel nie 'n algemene beskerming wou skep nie. As die woorde voorgekom het, bv., na die woorde 'betaalbaar is' en H dus gelees het 'betaalbaar is deur die koper', sou dit miskien wel enigeen beskerm het wat aangespreek word vir betaling van die bedrag wat betaalbaar is deur die koper hetsy hy die koper is of 'n borg van die koper is. Die woorde kom egter voor in dié verband, nl. die eksekusiebevele is uitgeslote as dit dié oogmerk het, nl. om die 'koper' tot betaling te dwing. Dat slegs die werklike 'koper' beskerm is volg ook uit die woorde 'ingevolge 'n kontrak' en die terugverwysings dáárna met die woord 'daarvan'. Vgl. Market Furnishers v Reddy, supra. Die duidelike bepalings kan ook nie aan toegevoeg word

1970 (3) SA p3

deur woorde soos 'of sy borg' in art. 18 in te lees nie of om die woorde te beplooi volgens vermeende billikheid nie. Frustra enim leges scribi, si jiudicus ab illis recedere, et suo arbitrio aequitatem fingere licet. Sien Steyn, op. cit., bl. 14, 15, 41. Vgl. Grobler v Die Landdros, A Winburg, 1967 (4) SA op bl. 427C-E; United Dominions Corporation v Tyrer, supra. Boonop het die wetgewing die beskerming van kopers in gedagte omdat dit die koper is wat die handelaar se perseel binne gelok word; dit is hy wat deur aantreklike terme oorreed word om te koop; dit is hy wat die begeerte het om te besit en te bekom waardeur hy nie altyd B die nodige insig handhaaf nie. Smit en Venter v Fourie, 1946 W.L.D. op bl. 11; Coetzee v Impala Motors (Edms.) Bpk., 1962 (3) SA op bl. 542B-C; Market Furnishers v Reddy, supra; en 1966 (3) SA op bl. 553H. Die borg daarenteen word nie deur behoefte of deur begeerte gedryf tot instemming met kontraktuele terme nie maar besluit as'tware in die kalmte van sy leuenstoel ('arm chair') of hy bereid is om sy krediet te verbind vir die nakoming van 'n ander se verpligtinge.

C Die uitdrukking wat gebruik word, nl. dat die mede-skuldenaar se aanspreeklikheid van dieselfde 'extent scope en nature' as dié van die prinsipale skuldenaar is het ontstaan in 'n verband waarin die Howe beklemtoon het dat hy nie in 'n beter posisie as die hoofskuldenaar is nie en slegs dieselfde verweer teen die bestaan van die skuld kan D aanvoer as wat die hoofskuldenaar sou kon aanvoer. Hy kon derhalwe nie; (a) op 'n korter verjaringstermyn beroep maak nie. Union Government v van der Merwe, 1921. T.P.D. 318; (b) vrygaan van aanspreeklikheid teenoor 'n persoon teenoor wie die hoofskuldenaar aanspreeklik sou wees nie; Mahomed v Lockhat Brothers & Co. Ltd., 1944 AD 230; (c) nie E geregtig is op meer aanmaning of kennisgewing as die hoofskuldenare nie. Trans-Drakensberg Bank Bpk., v The Master, 1962 (4) SA op bl. 422. Sodanige stelwyse is daarna met goedkeuring aangehaal onder andere in. N.I.C.C. (Rhod.) Ltd v Gumede, supra; Taylord and Thorne, NN.O. en Andere v The Master, 1965 (1) SA 658. Respondent kon weliswaar F teenoor die koper geoordeel 'n borg wees maar teenoor appellant was hy eenvoudig 'n prinsipale skuldenaar. Business Buying & Investment Co. Ltd v Linaae, 1959 (3) SA op bl. 95, 96; Langeberg Koöp v Inverdoorn Farming & Trading Co., 1965 (2) SA op bl. 602E, 603D. Selfs al is die gesegde reël nie net by borge nie maar ook by 'borg en mede-prinsipale skuldenare' van krag, is dit 'n reël wat betrekking het G op aanspreeklikheid. Dit is 'n verstaanbare reël want die skuld is net een al verskuldig en as daar 'n verweerder teen verskuldigheid is (deels of geheel), is die mede-prinsipale skuldenaar aanspreeklik slegs vir soveel as wat dan nog verskuldig is. Sien Moti and Co v Cassim's Trustee, 1924 AD 720; Estate van der Lith v Conradie, 21 S.C. op bl. H 246; Skelton v Shelvoke & Smith, 21 S.C. 666. Vanuit 'n ander standpunt gestel is die reël dat 'n borg alle 'verwere' het wat die hoofskuldenaar het, irrelevant in casu by art. 18 wat nie 'n 'verweer' skep nie en slegs die prosesregtelike afdwingingsmasjinerie beperk tot die mate in die artikel genoem. Die beperking van eksekusiemiddele geskied slegs teenoor persone wat in verband met 'n bepaalde skuldtipe (uit 'n 'kontrak' nl.) in 'n sekere verhouding staan. Ander klasse van persone is onbeskermd gelaat. As sulks is die art. 18 'verweer' nie een wat uit die aard van die skuld volg nie en in die algemeen

1970 (3) SA p4

met betrekking tot daardie soort van skuld beskikbaar is nie (vgl. die actio redhibitoria wat vir alle skulde uit 'n koopkontrak (of klas van persone) met betrekking tot skuld van die nodige aard beskikbaar is. Dit is 'n verweer gekoppel aan persoonlike gedraging ('kontrak' sluiting) en A aldus aan die persoon gekoppel oftewel in personam; (a)...

Get this document and AI-powered insights with a free trial of vLex and Vincent AI

Get Started for Free

Unlock full access with a free 7-day trial

Transform your legal research with vLex

  • Complete access to the largest collection of common law case law on one platform

  • Generate AI case summaries that instantly highlight key legal issues

  • Advanced search capabilities with precise filtering and sorting options

  • Comprehensive legal content with documents across 100+ jurisdictions

  • Trusted by 2 million professionals including top global firms

  • Access AI-Powered Research with Vincent AI: Natural language queries with verified citations

vLex

28 practice notes
  • Muller and Others v Botswana Development Corporation Ltd
    • South Africa
    • 31 May 2002
    ...Louw 1930 SWA 92: referred to Hipkin v Nigel Engineering Works (Pty) Ltd 1941 TPD 155: referred to Ideal Finance Corporation v Coetzer 1970 (3) SA 1 (A): dictum at 11 G-12F applied Inter Industria Bpk v Nedbank Bpk en 'n Ander 1989 (3) SA 33 (NC): discussed JR & M Moffett (Pty) Ltd v Kolbe ......
  • Subsidiêriteit as Kernbegrip by Verrykingseise, Sekerheidsregte én Statutêr Nie-Uitwinbare Vorderings
    • South Africa
    • Juta Stellenbosch Law Review No. , May 2019
    • 27 May 2019
    ...(1761) § 381. JC de Wet & AH van Wyk Kontraktereg en Handelsreg (1978) 347 n 16 se beroep op Idea l Finance Corporat ion v Coetzer 1970 3 SA 1 (A) is mi nder oor tuigend aangesie n die borg i n daardi e geval homs elf van mee t af as medehoofsku ldenaar verbind he t. 87 Voet se oënskyn like......
  • Grobbelaar v Scheepers
    • South Africa
    • 23 April 1976
    ...v Fall, 1958 (2) SA 570 (E); Credit Corporation of SA Ltd. v Botha, 1968 (4) SA 837 (N); vgl. Ideal Finance Corporation v Coetzer, 1970 (3) SA 1 (AA), n.a.v. art. 18 van die Wet). Die Wet beoog om 'kopers teen hulleself en teen uitbuiting te Om die beperkende woorde in art. 6 (1) in te lees......
  • Commissioner for Customs and Excise v Standard General Insurance Co Ltd
    • South Africa
    • 29 September 2000
    ...SA 715 (A) at 727F - 728 Hartman v Minister van Polisie 1983 (2) SA 489 (A) at 495 - 499H, 500C - D Ideal Finance Corporation v Coetzee 1970 (3) SA 1 (A) I Jordan & Co Ltd v Bulsara 1992 (4) SA 457 (E) at 462E Kilroe-Daley v Barclays National Bank Ltd 1984 (4) SA 609 (A) at 621B - I, 622 - ......
  • Get Started for Free
27 cases
  • Muller and Others v Botswana Development Corporation Ltd
    • South Africa
    • 31 May 2002
    ...Louw 1930 SWA 92: referred to Hipkin v Nigel Engineering Works (Pty) Ltd 1941 TPD 155: referred to Ideal Finance Corporation v Coetzer 1970 (3) SA 1 (A): dictum at 11 G-12F applied Inter Industria Bpk v Nedbank Bpk en 'n Ander 1989 (3) SA 33 (NC): discussed JR & M Moffett (Pty) Ltd v Kolbe ......
  • Grobbelaar v Scheepers
    • South Africa
    • 23 April 1976
    ...v Fall, 1958 (2) SA 570 (E); Credit Corporation of SA Ltd. v Botha, 1968 (4) SA 837 (N); vgl. Ideal Finance Corporation v Coetzer, 1970 (3) SA 1 (AA), n.a.v. art. 18 van die Wet). Die Wet beoog om 'kopers teen hulleself en teen uitbuiting te Om die beperkende woorde in art. 6 (1) in te lees......
  • Commissioner for Customs and Excise v Standard General Insurance Co Ltd
    • South Africa
    • 29 September 2000
    ...SA 715 (A) at 727F - 728 Hartman v Minister van Polisie 1983 (2) SA 489 (A) at 495 - 499H, 500C - D Ideal Finance Corporation v Coetzee 1970 (3) SA 1 (A) I Jordan & Co Ltd v Bulsara 1992 (4) SA 457 (E) at 462E Kilroe-Daley v Barclays National Bank Ltd 1984 (4) SA 609 (A) at 621B - I, 622 - ......
  • Neon and Cold Cathode Illuminations (Pty) Ltd v Ephron
    • South Africa
    • 11 November 1977
    ...der Merwe 1921 T.P.D. at p. 320; Ideal Finance Corporation v. Coetzer, 1969 (4) SA at p. 45A - B; Ideal Finance Corporation v. Coetzer, 1970 (3) SA 1; Wessels, The Law of Contract in South Africa, vol. 1, p. 807, para. 2775. The appellant's claim fell within the, ambit of sec. 3 (2) (c) (iv......
  • Get Started for Free
1 books & journal articles