Grobler v Naspers Bpk en 'n Ander

JurisdictionSouth Africa
Citation2004 (4) SA 220 (C)

Grobler v Naspers Bpk en 'n Ander
2004 (4) SA 220 (C)

2004 (4) SA p220

Citation

2004 (4) SA 220 (C)

Case No

1853/00

Court

Kaapse Provinsiale Afdeling

Judge

Nel R

Heard

October 29, 2002; October 30, 2002; October 31, 2002; November 4, 2002; November 5, 2002; November 6, 2002; November 7, 2002; November 11, 2002; November 12, 2002; November 13, 2002; November 14, 2002; November 18, 2002; November 19, 2002; November 20, 2002; November 21, 2002; November 25, 2002; November 26, 2002; November 27, 2002; November 28, 2002; December 2, 2002; December 3, 2002; December 4, 2002; December 5, 2002; December 9, 2002; December 10, 2002; December 11, 2002; December 12, 2002; April 8, 2003; April 9, 2003; April 10, 2003; April 15, 2003; April 16, 2003; April 17, 2003

Judgment

March 19, 2004

Counsel

D Melunsky namens die eiseres.
W Duminy SC (met R Stelzner) vir die eerste verweerder.
A Heunis (prokureur) vir die tweede verweerder.

Flynote : Sleutelwoorde B

Arbeidsreg — Seksuele teistering — Middellike aanspreeklikheid van werkgewer vir skade veroorsaak deur — Wanneer teistering tasbare indiensnemingsaksie, soos versuim om te bevorder, behels is C werkgewer aanspreeklik omdat dit duidelik is dat indien toesighouer (teisteraar) nie sy pos beklee het nie, behandeling nie sou geskied het nie en daar nie 'n 'actionable hostile environment' geskep kon gewees het nie — Indien daar nie indiensnemingsaksie betrokke is nie kan werkgewer aanspreeklikheid vermy deur te bewys dat redelike sorg getref is om seksuele teistering te voorkom en enige sodanige teistering onmiddelik reg te stel en, verder, dat eiseres werknemer op onredelike wyse versuim het om gebruik te maak van enige voorsorg- of regstellende D geleenthede wat deur werkgewer verskaf is of dat sy op onredelike wyse versuim het om skade te vermy — Basiese vraag is of onregmatige daad genoegsaam verwant was aan gedrag wat deur werkgewer gemagtig is om oplegging van middellike aanspreeklikheid te regverdig — Bestaan van beduidende verwantskap tussen skepping of verhoging van risiko dat onregmatige daad gepleeg kon word E en onreg wat daaruit voortgespruit het genoeg om middellike aanspreeklikheid te regverdig — Faktore wat in ag geneem kan word sluit in geleentheid wat aan teisteraar verskaf is om sy gesag te misbruik, omvang van gesag aan hom toegeken en kwesbaarheid van potensiële slagoffer deur misbruik van sy gesag. F

Headnote : Kopnota

Die eiseres het vanaf Oktober 1996 tot Augustus 1999 by die eerste verweerder as die sekretaresse van die produksie-bestuurder, ene V, en die kwekeling bestuurder in die produksie beplanningsafdeling, ene S (die tweede verweerder), gewerk. S is later afgedank na aanleiding van 'n dissiplinêre verhoor en skuldigbevinding op verskeie klagtes van seksuele teistering. G

Die eiseres het beweer dat S haar vanaf ongeveer Januarie tot Julie 1999 tot so 'n mate seksueel geteister het dat sy gedurende Augustus 1999, na die dissiplinêre verhoor, emosioneel ineengestort het en ten tye van die verhoor nog steeds ongeskik was om weer in diens geneem te word. As gevolg van hierdie gebeure het die eiseres eise vir skadevergoeding ingestel teen beide die eerste verweerder en S. H

Die getuienis wat namens die eiseres aangebied is, is dat S as gevolg van regstellende aksie opgelei is as 'n toekomstige bestuurder; dat dit in die algemeen geglo is dat hy 'n besondere verhouding met die hoofbestuurder, ene W, gehad het en dat hy daardie verhouding tot so 'n mate teenoor vroulike werknemers uitgebuit het dat hy as 'n I reeksteisteraar beskryf is. Die eerste verweerder het kennis van die beweerde teistering ontken en ook in die alternatief ontken dat hy as werkgewer regtens aanspreeklikheid vir die gevolge van seksuele teistering deur 'n werknemer moes aanvaar. As 'n verdere alternatief is dit aangevoer dat die eiseres in elk geval beperk sou wees tot 'n eis teen die Vergoedingskommissaris, en verder dat seksuele teistering 'n 'ongeval' was ingevolge die arbeidswetgewing wat slegs deur J

2004 (4) SA p221

die arbeidshof beslis kon word. Op sy beurt het S die teistering ontken en A beweer dat hy en die eiseres 'n verhouding gehad het. Die eiseres self en die ander betrokke werknemers van die eerste verweerder het getuig oor die teistering wat hulle van S moes verduur.

Dit is namens die eiseres aangevoer dat die seksuele teistering wat sy beleef het die oorsaak was van 'n kroniese stressteuring bekend as post-traumatiese stressteuring (PTSS). Die verweerders het aangevoer B dat die eiseres nie volgens die nuutste Amerikaanse klassifikasie van stressteuring aan die toestand gely het nie. Dit is aangevoer dat PTSS 'n erg traumatiese insident vereis het en dat daar in die geval van die eiseres geen sulke traumatiese insident voorgekom het nie. Een van die deskundiges wat vir die eiseres getuig het, het vertel dat die eiseres vreesbevange was vir die buitewêreld, ander mense en veral mans. Volgens die deskundige het die eiseres ook fisiese probleme ontwikkel as gevolg van die spanning. Die eiseres het blykbaar C irrasioneel begin optree en geweldig onveilig gevoel. Toe sy in verband met die hofsaak moes optree, het sy blykbaar erg gespanne geraak en meer angsaanvalle verduur. Alhoewel medikasie die simptome verlig het, het dit nie beterskap gebring nie. Volgens die deskundige sou die eiseres nie vir die volgende aantal jare na 'n vaste betrekking kon terugkeer nie. Die eiseres se toestand is, so is getuig, veroorsaak D deur seksuele teistering oor 'n lang tydperk en nie deur een insident nie.

Die eiseres het verder betoog dat inaggenome al die omstandighede daar 'n genoegsame band bestaan het tussen die werksaamhede van S en sy seksuele teistering om die eerste verweerder as sy werkgewer regtens aanspreeklik te maak. Dit is betoog dat die eerste verweerder nie in sy verpligting geslaag het om veilige werksomstandighede vir die eiseres te skep nie. Die verweerders het in teendeel betoog dat die eerste E verweerder onder die omstandighede nie middelik aanspreeklik was vir S se optrede nie.

Beslis, dat die getuienes van die eiseres se getuies grootliks aanvaar behoort te word en die eiseres se eie weergawe van die seksuele teistering in wesenlike opsigte deur sekere elemente van die onbetwiste getuienis gestaaf is. In die geheel gesien, was daar op F meer as 'n balans van waarskynlikhede bewys dat S die eiseres seksueel geteister het. (Op 248H/I - 249B/C en 249E/F.)

Beslis, verder, dat die enigste wesenlike geskilpunt tussen die partye was of die eiseres se toestand wel as PTSS geklassifiseer kon word. Volgens die manlike deskundiges wat getuig het was daar, in die afwesigheid van ten minste een insident van 'n werklike of gewaande bedreiging van die lewe of integriteit van die liggaam, nie G 'n stressor ernstig genoeg om die stres wat daarop gevolg het as PTSS te klassifiseer nie. Hierdie mening was wel in teenstelling met die getuienis van die dames wat as deskundiges getuig het. Volgens die ervaring van die vroulike deskundiges kon die seksuele teistering van kinders en dames wat uit 'n reeks lae-graad insidente bestaan, as so 'n aanslag op die persoonlike en liggaamlike integriteit ervaar word dat stressteurings wat daarna ondervind word as PTSS geklassifiseer kon word. (Op 271I - 272B/C.) H

Beslis, verder, dat wanneer daar in die geval van seksuele teistering van 'n dame 'n meningsverskil bestaan tussen manlike en vroulike deskundiges aangaande die moontlike erns daarvan behoort voorkeur aan die menings van die vroulike deskundiges verleen word. Die impak van seksuele teistering op dames moes klaarblyklik beter deur vroulike deskundiges beoordeel kan word. Selfs indien I hierdie bevinding verkeerd sou wees, het dit nie vir die doeleindes van die onderhawige eis 'n verskil gemaak nie. (Op 272D/E - E en 272F.)

Beslis, verder, dat daar geen twyfel was dat S vir die eiseres se toestand verantwoordelik was nie. Die eiseres het wel vorige probleme beleef, soos 'n ongelukkige huwelik, finansiële probleme en 'n verhouding met 'n kollega. J

2004 (4) SA p222

Alhoewel hierdie almal bydraende faktore kon gewees het en aangetoon het dat sy 'n persoonlikheid gehad A het wat makliker as ander kon swig, was die Hof van mening dat daar op 'n oorwig van waarskynlikhede bewys is dat die eiseres se kroniese emosionele probleme die gevolg was van die seksuele teistering waaraan sy deur S onderwerp is en waaraan sy nie sonder moontlike werksverlies kon ontsnap nie. (Op 272G - I.)

Beslis, verder, dat die benadering dat middellike aanspreeklikheid van 'n werkgewer ingevolge 'n onbuigsame regsreël B getoets moes word het ontwikkelings gedurende die laaste paar dekades in betrokke jurisdiksies negeer. In die Engelse reg het die reël sy oorsprong in die aanspreeklikheid van die hoof van die huishouding vir die gedrag van sy familie en werknemers gehad. Die reël is van tyd tot tyd as gevolg van veranderende omstandighede deur die Howe C aangepas. Die twee belangrikste beleidsredes vir die lenige toepassing van die reël was die verskaffing van 'n regverdige en praktiese verhaalsreg vir die skade en dat dit moes dien as 'n afskrikmiddel teen toekomstige veroorsaking van skade. Dit moes ook in ag geneem word dat die risiko van veroorsaking van skade deur die werkgewer geskep word deur die oprigting of bedryf van sy besigheid. (Op 277D - F en 278H - I.) D

Beslis, verder, dat wanneer die teistering 'n tasbare indiensnemingsaksie soos indiensneming, ontslag, versuim om te bevorder, verandering van werksomstandighede of wesenlike verandering in voordele vir die geteisterde tot gevolg het, die werkgewer aanspreeklik is omdat dit duidelik is dat indien die toesighouer nie sy pos beklee het nie, die behandeling nie sou geskied het nie en daar nie 'n 'actionable hostile environment' geskep gewees het nie. Indien E daar nie...

Get this document and AI-powered insights with a free trial of vLex and Vincent AI

Get Started for Free

Unlock full access with a free 7-day trial

Transform your legal research with vLex

  • Complete access to the largest collection of common law case law on one platform

  • Generate AI case summaries that instantly highlight key legal issues

  • Advanced search capabilities with precise filtering and sorting options

  • Comprehensive legal content with documents across 100+ jurisdictions

  • Trusted by 2 million professionals including top global firms

  • Access AI-Powered Research with Vincent AI: Natural language queries with verified citations

vLex

12 practice notes
  • K v Minister of Safety and Security
    • South Africa
    • Invalid date
    ...discussed and applied Govender v Minister of Safety and Security 2001 (4) SA 273 (SCA): referred to Grabler v Naspers Bpk en 'n Ander 2004 (4) SA 220 (C): referred to Hirsch Appliance Specialists v Shield Security Natal (Pty) Ltd 1992 (3) SA 643 (D): referred to Jacobi v Griffiths (1999) 17......
  • Sexual abuse of pupils by teachers in South African schools: The vicarious liability of education authorities
    • South Africa
    • Juta South African Law Journal No. , March 2020
    • 17 Marzo 2020
    ...which prov ides that the state is not liable for the a ctions of pers ons appointed by a gover ning body.172 Grobler v Naspers B pk 2004 (4) SA 220 (C) (‘Grobler’). 173 Ibid at 296–7. 174 (2016) 37 ILJ 1799 (ECG) (‘Ikhwezi’). 175 Ibid paras 76 –7.176 2005 (6) SA 419 (CC) (‘K’).177 Ibid para......
  • The development, successes and shortcomings of the South African legal system
    • South Africa
    • Juta South African Law Journal No. , December 2022
    • 12 Diciembre 2022
    ...working with their hara ssers after the incidents of sexual harassment.54 See M edia 24 supra note 20.55 See Gro bler v Naspers B pk 2004 (4) SA 220 (C). 56 Mkhize v Marten s 1914 AD 382 at 390.57 The Const itutiona l Court in K v M inster of Safety an d Security 2005 (6) SA 419 (CC) (‘K’).......
  • The Expediency of Including Claims Based on Disablement Caused by Sexual Harassment in South Africa’s System of Workers’ Compensation
    • South Africa
    • Juta Stellenbosch Law Review No. , May 2019
    • 27 Mayo 2019
    ...ise responsibility for sex ual harassment in the work place” in Social responsi bility in labour relations 201.19 Grobler v Nasp ers 2004 4 SA 220 (C) 29 7-298; K v Minister of Safety an d Security 2005 6 SA 419 (CC) 445. See a discussion of t he damages that we re awarded in th is case in ......
  • Get Started for Free
6 cases

  • Mrasi v Minister of Safety and Security
    • South Africa
    • Invalid date
    ...stress disorder and depression as a consequence of the rape. Mr Olivier referred me to Grobler v Naspers Bpk en 'n Ander 2004 (4) SA 220 (C), sexual harassment as opposed to rape case, in which the adult plaintiff who was not physically harmed, but suffered from post-traumatic stress disord......
  • Media 24 Ltd and Another v Grobler
    • South Africa
    • Invalid date
    ...will not be excluded. (Paragraph A [76] at 353A - B.) The decision in the Cape Provincial Division in Grobler v Naspers Bpk en 'n Ander 2004 (4) SA 220 confirmed but for different Cases Considered Annotations Reported cases B Barnard v Santam Bpk 1999 (1) SA 202 (SCA): considered Carmichele......
  • PE v Ikwezi Municipality and Another
    • South Africa
    • Invalid date
    ...applied Gaga v Anglo-Platinum Ltd and Others (2012) 33 ILJ 329 (LAC): dictum in para [48] applied Grobler v Naspers Bpk en 'n Ander 2004 (4) SA 220 (C): dictum at 286D – H C Hendricks v Overstrand Municipality and Another [2014] 12 BLLR 1170 (LAC): referred to K v Minister of Safety and Sec......
  • Get Started for Free
6 books & journal articles
  • Sexual abuse of pupils by teachers in South African schools: The vicarious liability of education authorities
    • South Africa
    • Juta South African Law Journal No. , March 2020
    • 17 Marzo 2020
    ...which prov ides that the state is not liable for the a ctions of pers ons appointed by a gover ning body.172 Grobler v Naspers B pk 2004 (4) SA 220 (C) (‘Grobler’). 173 Ibid at 296–7. 174 (2016) 37 ILJ 1799 (ECG) (‘Ikhwezi’). 175 Ibid paras 76 –7.176 2005 (6) SA 419 (CC) (‘K’).177 Ibid para......
  • The development, successes and shortcomings of the South African legal system
    • South Africa
    • Juta South African Law Journal No. , December 2022
    • 12 Diciembre 2022
    ...working with their hara ssers after the incidents of sexual harassment.54 See M edia 24 supra note 20.55 See Gro bler v Naspers B pk 2004 (4) SA 220 (C). 56 Mkhize v Marten s 1914 AD 382 at 390.57 The Const itutiona l Court in K v M inster of Safety an d Security 2005 (6) SA 419 (CC) (‘K’).......
  • The Expediency of Including Claims Based on Disablement Caused by Sexual Harassment in South Africa’s System of Workers’ Compensation
    • South Africa
    • Juta Stellenbosch Law Review No. , May 2019
    • 27 Mayo 2019
    ...ise responsibility for sex ual harassment in the work place” in Social responsi bility in labour relations 201.19 Grobler v Nasp ers 2004 4 SA 220 (C) 29 7-298; K v Minister of Safety an d Security 2005 6 SA 419 (CC) 445. See a discussion of t he damages that we re awarded in th is case in ......
  • 2020 volume 2 p 338
    • South Africa
    • Juta Tydskrif van Suid Afrikaanse Reg No. , April 2020
    • 14 Abril 2020
    ...Brand AJ pointed out the similarity of the Von B enec ke decision with those in the Rabie case (134I-J) and Grobler v Naspers Bpk (2004 4 SA 220 (C) 297C) for the proposition that “the extent to which the wrongdoer’s employment with his employer creates the risk for commission of the delict......
  • Get Started for Free