General Accident Versekeringsmaatskappy Suid-Afrika Bpk v Bailey NO

JurisdictionSouth Africa
CourtAppellate Division
JudgeRabie Wn HR, Jansen AR, Van Heerden AR, Smalberger AR en Kumleben AR
Judgment Date01 June 1988
Citation1988 (4) SA 353 (A)
Hearing Date20 May 1988

Smalberger AR:

In hierdie appèl ontstaan die volgende vraag: waar die G bedrag skadevergoeding wat deur 'n Verhoorhof toegestaan is op appèl gewysig word (hetsy deur die bedrag te verminder of te vermeerder), word rente op die veranderde bedrag (die vonnisskuld) bereken vanaf die datum van die uitspraak van die Verhoorhof, of die datum van die Hof van appèl se uitspraak?

H Die agtergrond tot die onderhawige appèl is soos volg. Op 26 Desember 1978 is die respondent se minderjarige dogter, Danderine, deur 'n motorvoertuig omgery en ernstig beseer. Die betrokke voertuig was deur die appellant verseker kragtens die bepalings van die Wet op Verpligte Motorvoertuigversekering 56 van 1972. Die respondent, hoofsaaklik in sy hoedanigheid as vader en natuurlike voog van Danderine, het die I appellant in die Provinsiale Afdeling Kaap die Goeie Hoop vir skadevergoeding aangespreek. Op 9 November 1981 het Vos R 'n bedrag van R118 696 as skadevergoeding toegeken. Teen die quantum van hierdie toekenning het die appellant in hoër beroep na hierdie Hof gekom. Die appèl het geslaag, en die bedrag skadevergoeding is verminder na R93 000 (plus R12 mediese koste, wat nie in geskil was nie). Die datum van J hierdie

Smalberger AR

A Hof se uitspraak was 30 September 1983. Die uitspraak is gerapporteer - kyk Southern Insurance Association Ltd v Bailey NO 1984 (1) SA 98 (A). Die vervangde bedrag is binne 14 dae vanaf die datum van hierdie Hof se uitspraak betaal; die appellant het egter geweier om enige rente daarop te betaal.

B Die appellant se weiering om rente te betaal het aanleiding gegee tot 'n aansoek deur die respondent, in die Provinsiale Afdeling Kaap die Goeie Hoop, om betaling van rente op die bedrag van R93 012 vanaf 14 dae na die datum van die uitspraak van Vos R tot datum van betaling van die betrokke bedrag. Die aansoek is gedoen kragtens die voorskrifte van art 2(1) van die Wet op die Voorgeskrewe Rentekoers 55 van 1975, wat soos C volg lui:

'Elke vonnisskuld wat... nie na die datum van die vonnis of bevel uit hoofde waarvan dit verskuldig is rente sou dra nie, dra rente vanaf die dag waarop dié vonnisskuld betaalbaar is, tensy daardie vonnis of bevel anders bepaal.'

Die respondent het beweer dat die vonnisskuld (soos deur hierdie Hof op D appèl bepaal) regtens betaalbaar was binne 14 dae vanaf die datum van Vos R se uitspraak. Die aansoek is deur die appellant bestry. Die appellant se standpunt was dat die vonnisskuld slegs betaalbaar was binne 14 dae vanaf die uitspraak van hierdie Hof, en gevolglik nie rente gedra het nie omdat betaling binne dié tydperk geskied het. Dit was gemene saak dat die rentekoers op die betrokke tydstip 11% was, en dat die bedrag rente in geskil R18 948, 96 beloop het.

E Burger R het die respondent se aansoek toegestaan om redes wat blyk uit sy uitspraak wat gerapporteer is as Bailey NO v General Accident Insurance Co Ltd (voorheen Southern Insurance Association Ltd) 1987 (2) SA 702 (K). Hy het gevolglik die appellant gelas om:

'(1)

Die bedrag van R18 948,96 te betaal, asook

(2)

F rente a tempore morae vanaf 12 Oktober 1983 tot datum van betaling teen 11% en

(3)

gedingskoste.'

Verlof tot appèl is deur Burger R verleen onderhewig aan sekere G voorwaardes. Aangesien die appellant nie met die voorwaardes gediend was nie, is aansoek om verlof om appèl aan te teken aan hierdie Hof gerig, welke verlof onvoorwaardelik toegestaan is.

Soos alreeds aangedui, dra elke vonnisskuld rente, luidens art 2(1) van Wet 55 van 1975, 'vanaf die dag waarop die vonnisskuld betaalbaar H is'. Die vraag ontstaan, wanneer is 'n vonnisskuld betaalbaar? In die gewone gang van sake is dit betaalbaar op die datum wanneer dit deur die uitspraak van die Verhoorhof bepaal word. Waar geen appèl aangeteken is nie dra die vonnisskuld gevolglik rente vanaf datum van uitspraak (tensy die Hof se bevel anders bepaal) - onderhewig egter aan die voorskrifte van art 21(1A) van Wet 56 van 1972. Indien daar appèl teen die uitspraak aangeteken word (hetsy teen die bevindings op die meriete, of die bedrag I toegeken, of albei), word die inwerkingtreding en tenuitvoerlegging van die Verhoorhof se bevel opgeskort hangende die beslissing op appèl (Reid and Another v Godart and Another 1938 AD 511), tensy die teendeel gelas word. As die appèl afgewys word, verval die opskorting. Meneer Scholtz, namens die...

Get this document and AI-powered insights with a free trial of vLex and Vincent AI

Get Started for Free

Unlock full access with a free 7-day trial

Transform your legal research with vLex

  • Complete access to the largest collection of common law case law on one platform

  • Generate AI case summaries that instantly highlight key legal issues

  • Advanced search capabilities with precise filtering and sorting options

  • Comprehensive legal content with documents across 100+ jurisdictions

  • Trusted by 2 million professionals including top global firms

  • Access AI-Powered Research with Vincent AI: Natural language queries with verified citations

vLex

6 practice notes
  • Mulaudzi v Old Mutual Life Assurance Co (South Africa) Ltd and Others
    • South Africa
    • Supreme Court of Appeal
    • 6 June 2017
    ...order, on the application of a party, otherwise directs.' [52] General Accident Versekeringsmaatskappy Suid-Afrika Bpk v Bailey NO 1988 (4) SA 353 (A) at 358H – 359A; and MV Snow Delta: Discount Tonnage Ltd v Serva Ship Ltd 1998 (3) SA 636 (C) at 643G – 644A (cf MV Snow Delta: Serva Ship Lt......
  • The Premier of Gauteng v Van Deventer
    • South Africa
    • Transvaal Provincial Division
    • 11 November 2005
    ...and therefore bears interest, from the date of the judgment. See General Accident Versekeringsmaatskappy Suid-Afrika Bpk v Bailey NO 1988 (4) SA 353 (A) at 357H, 359D and [20] Section 2A of the Act has, however, altered the common law position in regard to unliquidated debts with effect fro......
  • Gutsche Family Investments (Pty) Limited v Mettle Equity Group (Pty) Limited
    • South Africa
    • Eastern Cape Division
    • 30 March 2017
    ...as at 28 May 2008. Reliance was placed on the judgment in General Accident Versekeringsmaatskappy Suid-Afrika Bpk v Bailey NO 1988 (4) SA 353 (A). I quote from the English headnote as "A judgment debt is payable on the day upon which the trial Court hands down its judgment, irrespective of ......
  • M P Dali en 46 Ander v Die Regering van die Republiek van Suid-Afrika en Andere
    • South Africa
    • Transvaal Provincial Division
    • 21 June 2001
    ...se bevel opgeskort hangende die beslissing op appèl. Vgl General Accident Versekeringsmaatskappy van Suid-Afrika Bpk v Bailey NO 1988 (4) SALR 353 (AA) op 357H-358A en Wat beteken dit as 'n hof uitspraak gee vir betaling van 'n bedrag geld met mora rente? Waar die bedrag geëis 'n bepaalde o......
  • Get Started for Free
6 cases