Du Plessis v Minister of Justice

JurisdictionSouth Africa
CourtWitwatersrand Local Division
JudgeDe Villiers J
Judgment Date15 June 1950
Citation1950 (3) SA 579 (W)

De Villiers, J.:

In Julie 1948 het die applikant 'n pamflet uitgegee onder die opskrif 'Malanazi Menace' en het dit verkoop teen 3d. stuk. G Die pamflet is in Engels geskryf en is nie spesifiek aan enige klas, ras of groep gerig nie.

Op 31 Maart 1950, deur Goewermentskennisgewing in die Staatskoerant is die uitgee en die verspreiding van die pamflet verbode onder die bepalings van art. 1 (7) van die Wet op Oproerige Byeenkomste, 27 van 1914, soos gewysig deur art. 1 (7) van Wet 19 van 1930, op grond dat in H die oordeel van die Goewerneur-generaal die inhoud van die pamflet bereken is om die gevoelens van vyandskap te verwek tussen die Blanke inwoners van die Unie aan die een kant, en die nie-Blanke deel van die inwoners van die Unie aan die ander kant.

Die applikant doen nou applikasie vir die opheffing van die verbod onder die bepalings van art. 1 (9) van die Wet, soos gewysig. Hierdie sub-artikel magtig die Hof om die verbod op te hef as die

De Villiers J

applikant daarin slaag om tot die bevrediging van die Hof te bewys dat die pamflet nie van die aard is dat die natuurlike en waarskynlike gevolg daarvan sal wees verwekking van gevoelens van vyandskap soos in sub-art. 7 omskryf.

A Die pamflet bevat 'n aanval op die Regering en die Nasionale Party en dié se beleid. Die politiek en die wetgewende program van die Regering word skerp gekritiseer, en word bestempel as ondemokraties, fasisties en waar dit die Kleur vraagstuk aangaan ten opsigte van die Naturelle, Indiërs en Kleurlinge word dit beskryf as onderdrukkend en stremmend. B Die skrywer verwys na die beleid van Blanke heerskappy as deel van die beleid van die Regering en sy party, en doen 'n beroep op alle liberaal en demokraties gesinde burgers om saam te werk, hulle geledere te sluit, en 'n gemeenskaplike front aan te bied in die stryd om die huidige Regering uit die kussings te lig, om sodoende die vryheid en C demokratiese regte van die landsburgers te beveilig en te handhaaf.

Die pamflet verwys in sy aanhef na die houding en handelinge van die Hereenigde Nasionale Party in die verlede, en beweer dat die beleid van die party die vryheid van elkeen in Suid-Afrika bedreig, of hy Engels of Afrikaans of Zulu praat.

D Dan handel die pamflet oor die sogenaamde 'Apartheid' beleid, die stemreg, die Indiër vraagstuk en die moontlike oplossing daarvan deur grootskaalse deportasie.

So gaan die pamflet aan en beskuldig die Regering en sy party van 'n E bedoeling...

Get this document and AI-powered insights with a free trial of vLex and Vincent AI

Get Started for Free

Unlock full access with a free 7-day trial

Transform your legal research with vLex

  • Complete access to the largest collection of common law case law on one platform

  • Generate AI case summaries that instantly highlight key legal issues

  • Advanced search capabilities with precise filtering and sorting options

  • Comprehensive legal content with documents across 100+ jurisdictions

  • Trusted by 2 million professionals including top global firms

  • Access AI-Powered Research with Vincent AI: Natural language queries with verified citations

vLex

1 cases
  • S v Sparks NO and Others
    • South Africa
    • Transvaal Provincial Division
    • June 2, 1980
    ...extended meaning to the words 'calculated to excite public feeling'." Human J DE VILLIERS J said in Du Plessis v Minister of Justice 1950 (3) SA 579 (W) at A "Die Wet maak 'n ernstige inbreuk op die regte van die landsburgers. Vryheid van spreek en vrydom van die burger is hoekstene van ons......