Cloete v Karee-Aar Landgoed Bpk
| Jurisdiction | South Africa |
| Judge | Buys R, Van der Walt R |
| Judgment Date | 21 November 1996 |
| Citation | 1997 (3) SA 30 (NC) |
| Docket Number | CA & R 41/96 |
| Hearing Date | 19 August 1996 |
| Counsel | J H L Scheepers namens die appellant F W A Fazfuss namens die respondent |
| Court | Northern Cape Division |
Buys R:
Die vraag wat hierdie Hof op appèl moet beslis is of die landdroshof die regsbevoegdheid het om 'n tussentydse gebiedende interdik vir die verlening van 'n G noodweg te gee hangende die uitslag van 'n geding in die landdroshof vir die vasstelling van 'n reg van weg. Dit lyk nie of die punt al ooit in die Hooggeregshof beslis is nie.
Die feite wat aanleiding gegee het tot die geskil tussen die partye is soos volg:
Die appellant is die geregistreerde eienaar van 'n plaas. Om redes wat nie tans ter sake H is nie, is die plaas se toegang tot 'n openbare pad ontneem. Soos hy geregtig was ingevolge art 29(1)(c) van die Wet op Landdroshowe 32 van 1944 (die Wet) het die appellant 'n geding in die landdroshof ingestel teen die respondent waarin hy gevra het vir die registrasie van 'n toepaslike reg van weg oor die respondent se plaas.
Die appellant het ook 'n dringende aansoek in die landdroshof gebring waarin hy vir 'n I tussentydse bevel gevra het vir die verlening van 'n reg van noodweg oor die respondent se plaas hangende die uitslag van die voormelde geding.
Die respondent het, in limine, die punt geneem dat die Wet nie voorsiening maak in 'n geval soos die onderhawige vir tussentydse regshulp hangende die uitslag van die geding teen die respondent nie. J
Buys R
Die landdros het die respondent gelyk gegee. Die appellant was toe verplig om die A Hooggeregshof te nader vir tussentydse regshulp wat dan ook aan hom toegestaan is. Die appellant appelleer nou teen die landdros se weiering om die tussentydse regshulp toe te staan.
Ek wys daarop dat die landdros hoegenaamd nie die meriete van die aansoek B oorweeg het nie. In die lig daarvan dat hierdie Hof reeds aan die appellant tydelike regshulp verleen het, is die meriete van die aansoek glad nie meer ter sake nie.
Die landdros het op die volgende gesag gesteun vir die gevolgtrekking waartoe hy gekom het: In re Pennington Health Committee1980 (4) SA 243 (N) op 247, C Francis v Roberts1973 (1) SA 507 (RA), Van Rensburg v Coetzee1979 (4) SA 655 (A), Mokoena v Minister of Law and Order1991 (3) SA 187 (T) op 191 en Jones en Buckle The Civil Practice of The Magistrates' Courts in South Africa 7de uitg.
Mnr Scheepers, namens die appellant, het, tereg, daarop gewys dat nie een van dié sake direkte gesag is vir die punt wat die landdros moes beslis nie. Mnr Danzfuss, D namens die respondent, het aangevoer dat die landdros se beslissing in elk geval korrek was omdat, so het hy betoog, 'n reg van weg stilswyend ex contractu ontstaan en die verlening van so 'n bevel, in 'n aansoek soos die onderhawige, een is vir daadwerklike vervulling sonder 'n...
Get this document and AI-powered insights with a free trial of vLex and Vincent AI
Get Started for FreeUnlock full access with a free 7-day trial
Transform your legal research with vLex
-
Complete access to the largest collection of common law case law on one platform
-
Generate AI case summaries that instantly highlight key legal issues
-
Advanced search capabilities with precise filtering and sorting options
-
Comprehensive legal content with documents across 100+ jurisdictions
-
Trusted by 2 million professionals including top global firms
-
Access AI-Powered Research with Vincent AI: Natural language queries with verified citations
Unlock full access with a free 7-day trial

Start Your 7-day Trial
-
The Protesting Dominus: A Reconsideration in the Light of German Law
...unjust enr ichment as well as a clai m based upon a quasi- contract ”55 But cf Kunnek e v Eerste Nasionale B ank van Suidelik e Afrika Bpk 1997 3 SA 30 0 (T) and the dis cussion in Visser Unjus tified Enrich ment 583ffTHE PROTESTING DOMINUS 523 © Juta and Company (Pty) First, it should be n......