Brown v Hoffman

JurisdictionSouth Africa
JudgeVan Rhyn R
Judgment Date11 February 1977
Citation1977 (2) SA 556 (NC)
CourtNorthern Cape Division

Van Rhyn, R.:

In hierdie saak vorder die eiser skadevergoeding van die verweerder op gronde van beweerde aanranding.

Die verweerder ontken nie dat hy die eiser drie houe geslaan E het nie maar werp as regverdigheidsgronde eerstens noodweer en tweedens provokasie in sy verweer op.

Die bewyslas is op die eiser om die onregmatigheid van die daad te bewys en is dit vir hom om noodweer te weerlê. Vgl. Wessels v Pretorius, N.O. en 'n Ander, 1974 (3) SA 299 (NK), en die gesaghebbendes aangehaal deur JACOBS, WN. R.P., op bl. 301 en 302.

F Wat die verweer van provokasie betref is daar heelwat gesag vir die stelling dat die bewyslas op 'n verweerder rus omrede hy nie die onregmatigheid van sy daad in geskil plaas nie. Vgl. Wessels v Pretorius, N.O., supra op bl. 301; Mordt v Smith, 1968 (4) SA 750 (RAD); Dzvairo v. Mudoti, 1973 (3) SA 287 (RAD).

G Weens die verloop van hierdie saak en die beskouing wat ek daarop nahou, is dit nie nodig om uitsluitsel te gee oor die bewyslas by provokasie nie. Die getuienis van die verweerder self was dat hy in selfverdediging

Van Rhyn R

opgetree het. Dit sluit natuurlik nie uit dat die Hof, op al die feite, kan besluit dat die nodige provokasie teenwoordig was nie. Ek keer later na hierdie aspek terug.

Vooraf is dit egter miskien wenslik om te handel met 'n regspunt waarop mnr. Van der Vyver in sy betoog staatgemaak A het. Die geleerde advokaat het betoog dat aangesien die eiser staatmaak op 'n opsetlike handeling en opset die skuldvorm is, is sy verhaal op die verweerder beperk. Daar staan hier te doene met die actio injuriarum want aanranding, of opsetlike geweld teenoor 'n ander, val net soos laster by die injuriae.

Na die opset om te beseer moet gekyk word net soos na die B animus injuriandi by laster.

Met verwysing na Maisel v van Naeren, 1960 (4) SA 836 (K), en ander gewysdes wat hoofsaaklik met laster handel (onder meer Moaki v Reckitt & Colman (Africa) Ltd. and Another, 1968 (l) SA 702 (W); Jordaan v Van Biljon, 1962 (1) SA 286 (AA); C Craig v Voortrekkerpers Bpk., 1963 (1) SA l49 (A.A.); Nydoo en Andere v Vengtas, 1965 (1) SA 1 (AA)) het mnr. Van der Vyver aan die hand gedoen dat aan- spreeklikheid beperk is tot die omvang van die opset van die verweerder. Die advokaat het verder verwys na Bester v Commercial Union Versekeringsmaatskappy van SA Bpk., 1973 (1) SA 769 (AA). Op bl. 776 laat Appèlregter BOTHA hom onder meer soos volg uit D in 'n aksie waarin 'n eiser op nalatigheid staatmaak:

"Appellant se aksie is 'n aksie ex delicto om genoegdoening en skadevergoeding weens skok, pyn, leed en ongeskiktheid. Genoegdoening weens aantasting van liggaamlike integriteit word gevorder met die besondere aksie wat in die Romeins-Hollandse reg, onder invloed van die Germaanse gebruiksreg, ontwikkel het. (Voet, 9.2.11; Grotius, 3.34.2; Union Government v. E Warneke, 1911 AD 657 op bl. 665 - 6; Hoffa, N.O. v S.A. Mutual Fire and General Insurance Co. Ltd., 1965 (2) SA 944 (K) op bl. 950 e.v., en Government of the R.S.A. v Ngubane, 1972 (2) SA 601 (AA) op bl. 606). Wat die vordering om vergoeding van vermoënskade betref, word met die actio legis Aquiliae geageer."

In die pleitskrifte, aldus die betoog, word staatgemaak op opset en nie nalatigheid nie en word daar na die opset gekyk as F skuldvorm dan het verweerder seer sekerlik nie bedoel om die ernstige beserings aan te bring wat wel aangebring is nie. Daar is ook verwys na Van der Merwe en Olivier, Die Onregmatige Daad in die Suid-Afrikaanse Reg, 2nd uitg., bl. 114.

Volgens hierdie betoog is die verweerder slegs verantwoordelik vir skade wat sy opset meegebring het en is hy nie G verantwoordelik vir 'n omvang wat nie in sy opset inbegrepe was nie. Sy kan daar nie algemene skade teen hom verhaal word soos, bv., vergoeding vir pyn en lyding nie.

Ek meen dit is van pas om in hierdie stadium na die pleitskrif te verwys:

"1.

Eiser is William Benjamin Brown, 'n meerderjarige manspersoon 'n boer van Du Plessis-woonstelle Nr. 3, H Markstraat, Vryburg.

2.

Verweerder is Daniel C. L. Hoffman, 'n meerderjarige manspersoon, wie se verdere en/of volle name en beroep aan eiser onbekend is, van Broedersput, Distrik Schweizer Reneke.

3.

Op of omtrent l0 Augustus 1973 en by 'n politieke vergadering te Vryburg het die verweerder die eiser wederregtelik en opsetlik aangerand deur hom met die vuis te slaan.

4. (a)

As gevolg van die genoemde aanranding:

Van Rhyn R

(i)

Het die eiser ernstige liggaamlike beserings opgedoen veral aan die brein, kop, gesig en nek;

(ii)

moes die eiser van tyd tot tyd mediese behandeling ontvang en in hospitale opgeneem word;

(iii)

A moes die eiser van tyd tot tyd na die geneeshere en hospitale vervoer word en reise onderneem vir mediese behandeling en ondersoeke;

(iv)

moes die eiser baie pyn, lyding en ongemak verduur en was daar ook 'n verlies aan lewensgenietinge.

(b)

B Ter aanvulling van die voornoemde bewerings heg die eiser hierby aan 'n regsmediese verslag van dr. C. M. Lombaard, gedateer 22 Oktober 1974. Die verslag behandel ook die eiser se huidige klagtes voortspruitende uit die beserings en die prognose.

5.

C As gevolg van die genoemde aanranding is die eiser grootliks beledig en in sy eer...

Get this document and AI-powered insights with a free trial of vLex and Vincent AI

Get Started for Free

Unlock full access with a free 7-day trial

Transform your legal research with vLex

  • Complete access to the largest collection of common law case law on one platform

  • Generate AI case summaries that instantly highlight key legal issues

  • Advanced search capabilities with precise filtering and sorting options

  • Comprehensive legal content with documents across 100+ jurisdictions

  • Trusted by 2 million professionals including top global firms

  • Access AI-Powered Research with Vincent AI: Natural language queries with verified citations

vLex

10 practice notes
  • Trope and Others v South African Reserve Bank
    • South Africa
    • 31 March 1993
    ...(3) SA 299 (NC); Minister van Polisie v Ewels 1975 (3) SA 590 (A) at 597; Froom v Butcher [1975] 3 All ER 520 (CA); Brown v Hoffman 1977 (2) SA 556 (NC) F ; S v Temple 1978 (3) SA 185 (W); Administrateur, Natal v Trust Bank van Afrika Bpk 1979 (3) SA 824 (A) at 832-4; Sizani v Minister of P......
  • Mabaso v Felix
    • South Africa
    • 8 May 1981
    ...the plaintiff were: Wessels v Pretorius NO en 'n Ander 1974 (3) SA 299 (NC) at 301; 1981 (3) SA p872 Wessels JA et Al Brown v Hoffman 1977 (2) SA 556 (NC); and Sizani v Minister of Police and Another 1980 (3) SA 1205 (SE) at 1207. On the other hand in Ntanjana v A Vorster and Minister of Ju......
  • Minister of Law and Order v Thandani
    • South Africa
    • 26 September 1991
    ...too widely stated and not a correct reflection of the law. Cf Neethling, E Potgieter and Visser Deliktereg at 162-5; Brown v Hoffman 1977 (2) SA 556 (NC); Hart and Honoré Causation in the Law 2nd ed at 170. The test of legal causation is the same, whether the wrongful act was committed inte......
  • Sizani v Minister of Police and Another
    • South Africa
    • 17 June 1980
    ...and animo injuriandi in injuring the plaintiff. This approach was followed by VAN RHYN J, as he then was, in Brown v G Hoffman 1977 (2) SA 556 (NC). However, in Sayed v Potgieter 1979 (3) SA 354 (N), LEON and DIDCOTT JJ did not follow the view taken in Wessels v Pretorius NO (supra). The di......
  • Get Started for Free
10 cases