de Beer v Olivier en 'n Ander

JurisdictionSouth Africa
JudgeHofmeyr R
Judgment Date23 December 1965
Citation1966 (1) SA 684 (O)
Hearing Date02 December 1965
CourtOrange Free State Provincial Division

Hofmeyr, R.:

Die applikant is 'n ongerehabiliteerde insolvent wie se vrywillige boedeloorgawe op die 18de Julie 1957 deur hierdie Hof aanvaar is.

C Die eerste respondent is die kurator van die applikant se insolvente boedel en hoewel hy nie formeel in sy verteenwoordigende hoedanigheid gesiteer is nie, is die partye dit eens dat hy uitsluitlik in bogemelde verteenwoordigende hoedanigheid 'n party tot die verrigtinge is.

Die tweede respondent is Vrystaat Ko-operasie Beperk.

D Die regshulp deur die applikant aangevra is dat eerste en tweede respondente beveel word om onmiddellik applikant se deel van die opbrengs van die koring wat namens hom deur sekere Cornelius Johannes Strydom aan die tweede respondent gelewer is, te betaal.

Die applikant vra ook koste van die aansoek teen beide respondente.

E Om die geskilpunte duidelik te stel moet ek dadelik vermeld dat die eerste respondent aan die einde van sy antwoordende verklaring nie alleen smeek (1) dat die applikant se aansoek met koste van die hand gewys word nie maar ook (2) dat die applikant beveel word om, ingevolge art. 23 (4) van die Insolvensiewet, die volgende te lewer:

(i)

F 'n Verklaring onder eed gemaak van al applikant se bates ontvang en alle uitgawes deur hom gemaak gedurende al die maande vanaf November 1964, tot datum;

(ii)

'n verklaring, behoorlik beëdig, van alle bates wat applikant sal ontvang in die toekoms en alle uitgawes deur hom gemaak gedurende alle maande in die toekoms gereken vanaf die maand gedurende welke die bevel toegestaan word;

(iii)

G die rekord wat hy ingevolge art. 23 (4) moet hou, sodat die eerste respondent dit kan inspekteer;

(iv)

alle fakture en bewysstukke ter ondersteuning van enige item waarna verwys word in applikant se rekenings van uitgawes vir onderhoud van homself en sy gesin.

H (3) Koste van die teen-aansoek.

Die tweede respondent beskou homself as 'n sekwester ('stakeholder') en berus in enige bevel wat die Hof mag maak. Hy was egter verplig om na die Hof te kom omdat die applikant teen hom 'n kostebevel gevra het.

Mnr. Visser, wat namens die tweede respondent verskyn het, het die submissie gemaak dat die opbrengs van die gemelde graan prima facie aan die applikant se insolvente boedel toekom.

Hofmeyr R

Die feite van die geval, insover as wat hulle vir die beslegting van hierdie geskilpunte relevant is, kom kortliks op die volgende neer:

Die applikant was na sy boedeloorgawe aanvanklik 'n vragmotorbestuurder A in diens van Tollman Brothers & Davies Beperk, van Reitz. Hy is kort daarna deur dieselfde firma as koper van plaasprodukte aangestel. Sy eggenoot was ook in diens van die firma as boekhoudster.

Die applikant het mettertyd op 'n deeltydse grondslag op die plaas Deelspruit begin boer. Die kapitaal wat hiervoor benodig was, is deur hom en sy eggenote gespaar uit hulle salarisse.

B Die applikant beweer dat die eerste respondent van die aard van sy werk by bogemelde firma bewus was asook van die feit dat hy op 'n deeltydse grondslag geboer het. Hy beweer egter nie dat hy hom ooit formeel daarvan in kennis gestel het of dat hy skriftelik verlof ontvang het om sy bogemelde beroep as koper van plaasprodukte te volg nie.

C In Februarie 1964 het die applikant 'n meer winsgewende werk by die Vanderbijlpark Ingenieurskorporasie Beperk as 'n sekuriteitsbeampte verkry. Sy eggenote het ook in Vanderbijlpark werk gekry en hulle het daarheen verhuis. In Januarie 1965 het hy by Massey Ferguson Beperk, Vereeniging, as stoorman in werk getree.

D Die applikant beweer dat die eerste respondent bewus was dat hy en sy vrou die gemelde nuwe werk in Vanderbijlpark aanvaar het. Hy beweer egter nie dat hy eerste respondent ooit skriftelik van die feit van sy nuwe werk in Vanderbijlpark of die aard daarvan in kennis gestel het nie. Wat die werk in Vereeniging betref...

Get this document and AI-powered insights with a free trial of vLex and Vincent AI

Get Started for Free

Unlock full access with a free 7-day trial

Transform your legal research with vLex

  • Complete access to the largest collection of common law case law on one platform

  • Generate AI case summaries that instantly highlight key legal issues

  • Advanced search capabilities with precise filtering and sorting options

  • Comprehensive legal content with documents across 100+ jurisdictions

  • Trusted by 2 million professionals including top global firms

  • Access AI-Powered Research with Vincent AI: Natural language queries with verified citations

vLex

7 practice notes
  • Mayekiso and Another v Patel NO and Others
    • South Africa
    • South Africa Law Reports
    • 24 October 2018
    ...Properties39 (Pty) Ltd and Another 2012 (2) SA 104 (CC) (2012 (2) BCLR 150;[2011] ZACC 33): referred toDe Beer v Olivier en ’n Ander 1966 (1) SA 684 (O): referred toDe Lange v Smuts NO and Others 1998 (3) SA 785 (CC) (1998 (7) BCLR779; [1998] ZACC 6): referred toDe Polo and Another v Dreyer......
  • Mulaudzi v Old Mutual Life Assurance Co (South Africa) Ltd and Others
    • South Africa
    • South Africa Law Reports
    • 6 June 2017
    ...applied Commissioner, South African Revenue Service v Van der Merwe 2016 (1) SA 599 (SCA): referred to G De Beer v Olivier en 'n Ander 1966 (1) SA 684 (O): referred De Polo and Another v Dreyer and Others 1991 (2) SA 164 (W): referred to Dengetenge Holdings (Pty) Ltd v Southern Sphere Minin......
  • Mayekiso v Patel NO.
    • South Africa
    • Western Cape Division, Cape Town
    • 24 October 2018
    ...Mulaudzi v Old Mutual Life Assurance Co (South Africa) Ltd and Others 2017 (6) SA 90 (SCA) at [73] [26] De Beer v Olivier en 'n Ander 1966 (1) SA 684 (O); Nieuwoudt v The Master and Others NNO 1988 (4) SA 513 (A) and De Polo and Another v Dreyer and Others 1991 (2) SA 164 (W) ...
  • Mayekiso and Another v Patel NO and Others
    • South Africa
    • Western Cape Division, Cape Town
    • 24 October 2018
    ...Life Assurance Co (South Africa) Ltd and Others 2017 (6) SA 90 (SCA) ([2017] ZASCA 88) para 73. [26] De Beer v Olivier en 'n Ander 1966 (1) SA 684 (O); Nieuwoudt v The Master and Others NNO 1988 (4) SA 513 (A); and De Polo and Another v Dreyer and Others 1991 (2) SA 164 ...
  • Get Started for Free
7 cases
  • Mayekiso and Another v Patel NO and Others
    • South Africa
    • Invalid date