Afrox Healthcare Bpk v Strydom
| Jurisdiction | South Africa |
| Court | Supreme Court of Appeal |
| Judge | Nienaber AR, Harms AR, Zulman AR, Mpati AR en Brand AR |
| Judgment Date | 31 May 2002 |
| Citation | 2002 (6) SA 21 (SCA) |
| Hearing Date | 13 May 2002 |
| Docket Number | Saaknr 172/2001 |
| Counsel | G J Marcus SC (bygestaan deur R Stockwell) namens die appellant. F du Toit SC (bygestaan deur J A Meyer) namens die respondent. |
Brand AR: C
[1] Is 'n kontraktuele beding wat 'n hospitaal teen aanspreeklikheid vir die nalatigheid van sy verpleegpersoneel vrywaar, geldig en afdwingbaar? Dit is die kernvraag in hierdie Appèl .
[2] Die appellant is die eienaar van 'n privaat hospitaal in Pretoria. Die respondent is in die hospitaal opgeneem vir 'n D operasie en post-operatiewe mediese behandeling. By opname het daar kennelik 'n ooreenkoms tussen die partye tot stand gekom. Volgens die respondent was dit 'n stilswyende bepaling van hierdie ooreenkoms dat die appellant se verpleegpersoneel hom op 'n professionele wyse en met redelike sorg sou behandel. Na die operasie het komplikasies ingetree wat na bewering veroorsaak is toe 'n verpleegster nalatig was E deur 'n verband te styf aan te sit waardeur die bloedsomloop na 'n sensitiewe post-operatiewe area afgebind is. Hierdie nalatige optrede van die verpleegster het, volgens die respondent, kontrakbreuk aan die kant van die appellant daargestel wat vir hom, weens die komplikasies wat dit meegebring het, skade van meer as R2 miljoen veroorsaak het. Gevolglik het die respondent in die Transvaalse F Hooggeregshof 'n aksie teen die appellant ingestel waarin hy die appellant vir hierdie skade aangespreek het.
[3] Benewens ander verwere, het die appellant hom op klousule 2.2 van die toelatingsdokument beroep wat die respondent tydens sy opname in die hospitaal onderteken het. Hierdie klousule lui soos volg: G
Uitsluiting van aanspreeklikheid
. . .
Ek onthef die hospitaal en/of sy werknemers en/of agente van alle aanspreeklikheid en ek vrywaar hulle hiermee teen enige eis wat H ingestel word deur enige persoon (insluitende 'n afhanklike van die pasiënt) weens skade of verlies van watter aard ookal (insluitende gevolgskade of spesiale skade van enige aard) wat direk of indirek spruit uit enige besering (insluitende noodlottige besering) opgedoen deur of skade berokken aan die pasiënt of enige siekte (insluitende terminale siekte) opgedoen deur die pasiënt wat ook al die oorsaak/oorsake is, net met die uitsluiting van opsetlike versuim deur die hospitaal, werknemers of agente.' I
[4] Die respondent het nie ontken dat hy die toelatingsdokument by sy opname onderteken het nie. Desondanks het hy verskeie redes aangevoer waarom die bepalings van die klousule nie teenoor hom afdwingbaar is nie. J
Brand AR
[5] Tydens die voorverhoorkonferensie het die respondent toegegee dat aangesien sy eis binne die kader van klousule 2.2 val, 'n A bevinding dat die klousule teen hom afdwingbaar is, noodwendig tot die afwysing van sy vordering met koste moes lei. In die lig hiervan het die partye ooreengekom om te vra dat die geskilpunte rakende die afdwingbaarheid van klousule 2.2, ingevolge Reël 33(4) van die Eenvormige Hofreëls, afsonderlik van die ander geskilpunte en ter aanvang bereg word. Die Hof a quo (Mavundla Wn R) het aan B hierdie versoek gehoor gegee. In die verrigtinge wat gevolg het, is slegs een getuie namens elkeen van die partye geroep. Die respondent het getuig waarna die appellant mnr C Buitendag wat as opnameklerk van die hospitaal die respondent se opname behartig het, as getuie geroep het. Aan die einde van die verrigtinge het Mavundla Wn R die respondent se standpunt gehandhaaf dat klousule C 2.2 nie teen hom afdwingbaar is nie. Teen hierdie beslissing kom die appellant nou, met verlof van die Hof a quo, in hoër beroep.
[6] Die Hof a quo het van die vertrekpunt uitgegaan dat die onus op die appellant gerus het om aan te toon dat die bepalings van klousule 2.2 teenoor die respondent afdwingbaar D is. As gesag vir hierdie standpunt het hy verwys na Durban's Water Wonderland (Pty) Ltd v Botha and Another 1999 (1) SA 982 (HHA). Hierdie beslissing is egter juis gesag vir die teenoorgestelde. Dit blyk uit die volgende dictum van Scott AR op 991C - D: E
'The respondents' claims were founded in delict. The appellant relied on a contract in terms of which liability for negligence was excluded. It accordingly bore the onus of establishing the terms of the contract. (The position would have been otherwise had the respondents sued in contract. See Stocks & Stocks (Pty) Ltd v T J Daly & Sons (Pty) Ltd 1979 (3) SA 754 (A) at 762E - 767C.)'
(My beklemtoning.) Wat die Verhoorregter klaarblyklik uit die oog F verloor het, is dat die respondent in hierdie saak sy aksie juis op kontrak gebaseer het.
[7] Die gronde waarop die respondent hom ter ondersteuning van sy standpunt beroep dat klousule 2.2 nie teenoor hom afdwingbaar is nie, kan onder die volgende drie hoofde saamgevat word: G
Die klousule is teen die openbare belang.
Die klousule is in stryd met die beginsels van goeie trou.
Die opnameklerk het 'n regsplig gehad om die respondent se aandag op klousule 2.2 ten tyde van kontraksluiting te vestig, wat hy nie gedoen het nie. H
Openbare belang
[8] 'n Kontraksbepaling wat dermate onbillik is dat dit met die openbare belang, in stryd is, is regtens onafdwingbaar. Hierdie beginsel is onder meer deur hierdie Hof in Sasfin (Pty) Ltd v Beukes 1989 (1) SA 1 (A) en Botha (now Griessel) and Another v Finanscredit (Pty) Ltd 1989 (3) SA 773 (A) erken en toegepas. In I die Sasfin-saak (op 9B - F) rig Smalberger AR egter die volgende woorde van waarskuwing:
'The power to declare contracts contrary to public policy should, however, be exercised sparingly and only in the clearest of cases, lest uncertainty as to the validity of contracts result from an arbitrary and indiscriminate use of the power. J
Brand AR
One must be careful not to conclude that a contract is contrary to public policy merely because A its terms (or some of them) offend one's individual sense of propriety and fairness. In the words of Lord Atkin in Fender v St John-Mildmay 1938 AC 1 (HL) at 12: . . .
''the doctrine should only be invoked in clear cases in which the harm to the public is substantially incontestable, and does not depend upon the idiosyncratic inferences of a few judicial minds . . .''. B
In grappling with this often difficult problem it must be borne in mind that public policy generally favours the utmost freedom of contract, and requires that commercial transactions should not be unduly trammelled by restrictions on that freedom.'
Hierdie vermanende woorde is veral in die onlangse verlede by herhaling deur hierdie Hof met nadruk bevestig. (Sien byvoorbeeld C Brummer v Gorfil Brothers Investments (Pty) Ltd en Andere 1999 (3) SA 389 (HHA) op 420F; De Beer v Keyser and Others 2002 (1) SA 827 (HHA) op 837C - E; Brisley v Drotsky (saaknr 432/2000 gelewer op 28 Maart 2002 - gesamentlike meerderheidsuitspraak para [31]).) [*] D
[9] Wat uitsluitings- of vrywaringsklousules soos klousule 2.2 betref is die algemene benadering in ons reg dat sodanige klousules, ofskoon geldig en afdwingbaar, hulle beperkend uitgelê moet word. (Sien byvoorbeeld Government of the Republic of South Africa v Fibre Spinners & Weavers (Pty) Ltd 1978 (2) SA 794 (A) op E 804C - 806D en Durban's Water Wonderland (Pty) Ltd v Botha and Another (supra op 989G - I).) In standaard kontrakte het hierdie tipe klousules dan ook eerder die reël as die uitsondering geword. Wat die perke van sulke klousules betref, word dit blykbaar grotendeels bepaal deur wat besigheidsoorwegings, soos die opweging van besparing aan versekeringspremies, mededingendheid en die moontlike F afskrikking van potensiële kliënte. (Sien, byvoorbeeld, Christie The Law of Contract in South Africa 4de uitg op 209.)
[10] Die feit dat uitsluitingsklousules as 'n spesie in beginsel afgedwing word, beteken uiteraard nie dat 'n bepaalde uitsluitingsklousule nie deur die Hof as strydig met die openbare belang en derhalwe as onafdwingbaar verklaar kan word nie. Die bekendste voorbeeld van 'n geval waar dit wel gebeur het, is G waarskynlik die beslissing in Wells v South African Alumenite Company 1927 AD 69 op 72 waarvolgens 'n kontraksbeding wat aanspreeklikheid vir bedrog uitsluit, as strydig met die openbare belang en derhalwe ongeldig verklaar is. Die maatstaf wat aangewend word met betrekking tot uitsluitingsklousules verskil egter nie van dié wat geld vir ander kontraksbedinge wat, na bewering, weens oorwegings van openbare belang ongeldig is nie. Die vraag is telkens of H die handhawing van die betrokke uitsluitingsklousule of ander kontraksbeding, hetsy weens uiterste onbillikheid, hetsy weens ander beleidsoorwegings, met die belange van die gemeenskap strydig sal wees. I
[11] Die drie gronde waarop die respondent vir sy beroep op openbare belang steun, is:
Brand AR
die ongelyke bedingingsposisie tussen die partye by die aangaan van die ooreenkoms; A
die aard en omvang van die handelinge van die hospitaalpersoneel waarteen die appellant gevrywaar word;
die feit dat die appellant die verskaffer van mediese dienste is.
[12] Wat die eerste grond betref spreek dit eintlik vanself dat 'n ongelykheid in die bedingingsmag van die partye tot 'n kontrak op B sigself nie die afleiding regverdig dat 'n kontraksbeding wat tot voordeel van...
Get this document and AI-powered insights with a free trial of vLex and Vincent AI
Get Started for FreeUnlock full access with a free 7-day trial
Transform your legal research with vLex
-
Complete access to the largest collection of common law case law on one platform
-
Generate AI case summaries that instantly highlight key legal issues
-
Advanced search capabilities with precise filtering and sorting options
-
Comprehensive legal content with documents across 100+ jurisdictions
-
Trusted by 2 million professionals including top global firms
-
Access AI-Powered Research with Vincent AI: Natural language queries with verified citations
Unlock full access with a free 7-day trial

Start Your 7-day Trial
-
Minister of Education and Another v Syfrets Trust Ltd NO and Another
...granted. I 2006 (4) SA p209 Cases Considered Annotations Reported cases A Southern African cases Afrox Healthcare Bpk v Strydom 2002 (6) SA 21 (SCA): compared and dictum in para [18] applied Aronson v Estate Hart and Others 1950 (1) SA 539 (A): compared B Braun v Blann and Botha NNO and Ano......
-
S v Thebus and Another
...SACR 566 confirmed on appeal but certain reasons varied. B Cases Considered Annotations Reported cases Afrox Healthcare Bpk v Strydom 2002 (6) SA 21 (SCA): referred Amod v Multilateral Motor Vehicle Accidents Fund 1998 (4) SA 753 (CC) (1998 (10) BCLR 1207): dictum in para [22] applied Averi......
-
S v Thebus and Another
...such that his guilt had been proved beyond a reasonable doubt. Annotations: Cases cited Reported cases Afrox Healthcare Bpk v Strydom 2002 (6) SA 21 (SCA): referred Amod v Multilateral Motor Vehicle Accidents Fund 1998 (4) SA 753 (CC) (1998 (10) BCLR 1207): dictum in para [22] applied F Ave......
-
'What's past is prologue': An historical overview of judicial review in South Africa – part 1
...was Justinian’s 4 Brickhill 2010; Devenish 2007; Kotzé 1917; Kovalsky 1935; McGregor 1946; Wallis 2018; Afrox Healthcare Bpk v Strydom 2002 (6) SA 21 (SCA) paras 26–30; Department of Transport v Tasima (Pty) Ltd 2017 (2) SA 622 (CC) para 221 ff; Genesis Medical Aid Scheme v Registrar, Medic......

Barkhuizen v Napier
...cases Administrator, Transvaal, and Others v Traub and Others 1989 (4) SA 731 (A): referred to D Afrox Healthcare Bpk v Strydom 2002 (6) SA 21 (SCA) ([2002] 4 All SA 125): referred Alexkor Ltd and Another v The Richtersveld Community and Others 2004 (5) SA 460 (CC) (2003 (12) BCLR 1301): di......
-
'What's past is prologue': An historical overview of judicial review in South Africa – part 1
...was Justinian’s 4 Brickhill 2010; Devenish 2007; Kotzé 1917; Kovalsky 1935; McGregor 1946; Wallis 2018; Afrox Healthcare Bpk v Strydom 2002 (6) SA 21 (SCA) paras 26–30; Department of Transport v Tasima (Pty) Ltd 2017 (2) SA 622 (CC) para 221 ff; Genesis Medical Aid Scheme v Registrar, Medic......
-
Ensuring Contractual Fairness in Consumer Contracts after Barkhuizen v Napier 2007 5 SA 323 (CC) – part 1
...30.31 See text before n 17 above.32 Paras 24-27.33 Para 26.34 Paras 28-30, 36.35 Para 30.36 See also Af rox Healthcare Bpk v Stry dom 2002 6 SA 21 (SCA) para 27; Pharmace utical Manufa cturers Associatio n of SA: In re Ex parte President of the Republic of South Afric a 2000 2 SA 674 (CC) p......
-
Human Dignity in Comparative Perspective
...which transcends national bounda ries, yet resonates closely 157 Minister of Home Affa irs v Watchenuka 2004 4 SA 326 (SCA), 2004 2 BCLR 120 (SCA) paras 27, 32 The respondent s, who were asylum seekers, could not rely directly on s 22, which reserves the right to freedo m of occupation to S......
-
The Development of a Basic Approach for the Constitutionalisation of our Common Law of Contract
...LR 50-73; Woolman (2007) SALJ 762-794; see also Br isley v Drots ky 2002 4 SA 1 (SCA) paras 8 8-95; Afrox Healthcare Bpk v S trydom 2002 6 SA 21 (SCA) paras 8, 14-24, 32; Johann esburg Country Clu b v Stott 2004 5 SA 511 (SCA) para 12; South African For estry Co Ltd v York Timbe rs 2005 3 S......