Administrasie van Transvaal v Oosthuizen en 'n Ander
| Jurisdiction | South Africa |
| Court | Witwatersrand Local Division |
| Judge | McCreath R |
| Judgment Date | 04 October 1989 |
| Citation | 1990 (3) SA 387 (W) |
McCreath R:
F Gedurende 1979 en 1981 het die tweede respondent en die applikant se voorganger, die Wes-Randse Administrasieraad, twee skriftelike ooreenkomste gesluit, onderskeidelik, vir die oprigting van 'n reservoir (kontraknommer 473/79) en twee watertorings en 'n pompstasie (kontraknommer 513/79). Beide ooreenkomste is beheers deur die dokument getitel 'General conditions of contract 1972. Works of G Civil Engineering Construction' ('die algemene voorwaardes').
Met die uitvoering van beide kontrakte het daar geskille ontstaan wat ingevolge klousule 69 van die algemene voorwaardes beurtelings verwys is na die ingenieur, 'n bemiddelaar en 'n arbiter (die eerste respondent), soos in die kontrakte bepaal. Dieselfde arbiter is deur die partye H aangestel om die geskille wat albei kontrakte betref te beslis.
Die geskille voortspruitend uit kontraknommer 473/79 was eerste op arbitrasie. Een van die geskille voor die arbiter was of boetes toepaslik was. Die tweede respondent het aangevoer dat dit nie toepaslik was nie omdat die Administrasieraad geen nadeel gely het nie. Die arbiter het egter beslis dat die werklike geskil was of boetes gehef kon I word na die sertifikaat van voltooiing en dat dit inbegrepe is by klousule 47 van die algemene voorwaardes dat boetes slegs gehef kan word voor die sertifikaat van voltooiing.
Hierna het die geskille voortspruitend uit kontraknommer 513/79 op arbitrasie gegaan. Een van die geskille voor die arbiter was of op 'n J behoorlike uitleg van die algemene voorwaardes die ingenieur geregtig was
McCreath R
A om boetes te hef nadat die werke voltooi is en terwyl daar nog geld ingevolge die kontrak aan die tweede respondent verskuldig was. Hierdie geskil is in die tweede arbitrasie spesifiek deur die tweede respondent gepleit.
Na afloop van die aanbied van getuienis is ooreengekom om skriftelike betoogpunte in te dien en die arbiter is meegedeel dat die B Administrasieraad voornemens was om in daardie betoogpunte aansoek te doen ingevolge art 20 van die Wet op Arbitrasie 42 van 1965 ('die Wet'), dat die betrokke geskilpunt verwys word na 'n senior advokaat vir 'n opinie. Die arbiter het by hierdie geleentheid spesifiek versoek dat die kwessie van die toepassing van boetes met verwysing na die algemene voorwaardes toegelig word. C
Die applikant se aansoek om 'n verwysing is deur die arbiter van die hand gewys en bygevolg dien die aansoek nou voor hierdie Hof. Dit is gemeensaak dat geen finale toekenning by die tweede arbitrasie gemaak is nie.
Die regshulp deur die applikant aangevra is die volgende: D
Die eerste respondent word ingevolge art 20(1) van die Wet op Arbitrasie 42 van 1965 gelas om die geskil tussen die partye (waarna verwys word in aanhangsel X hiertoe) te verwys na hierdie Hof vir 'n opinie.
Dit word verklaar dat die bepalings van aanhangsel A tot die E eedsverklaring van Johannes van Gend Botha geen beletsel plaas op die ingenieur om boetes te hef nadat die werke reeds voltooi is nie, terwyl 'n gedeelte van die kontrakprys steeds deur die applikant aan die respondent verskuldig is.
Aanhangsel X waarna in bede 1 verwys word, lees soos volg:
'Die geskil tussen die partye, naamlik of die ingenieur belet word, F uit hoofde van die bepalings van aanhangsel A tot die eedsverklaring van Johannes van Gend Botha, om boetes te hef nadat die werke reeds voltooi is, maar terwyl daar nog geld deur die applikant aan die tweede respondent verskuldig is.'
Aanhangsel A voormeld is die algemene voorwaardes waarna ek hierbo verwys het. Artikel 20(1) van die Wet lui soos volg:
Stel van saak vir opinie van Hof of 'n advokaat gedurende G arbitrasieverrigtinge:
Op enige stadium voordat hy 'n finale toekenning maak kan 'n arbitrasiehof op aansoek van 'n party by die verwysing, en moet hy, as die Hof op aansoek van so 'n party aldus gelas, of as die partye by die verwysing aldus ooreenkom, enige regsvraag wat in die loop van die verwysing ontstaan, in die H vorm van 'n spesiale saak stel vir die opinie van die Hof of vir die opinie van 'n advokaat.'
Die inhoud en strekking van art 20 is spesifiek oorweeg in Administrator, Transvaal v Kildrummy Holdings (Pty) Ltd and Another 1978 (2) SA 124 (T). Eloff R het in hierdie verband soos volg beslis (te 128H):
'But it is plain that the Legislature had in mind that in certain arbitrations fundamental and difficult questions of law might arise in I relation to which the parties or one of them should have the right of a ruling by the Courts.'
Te 130B - D sê die geleerde Regter die volgende:
'I am of the view that where, in the course of arbitration proceedings, a point of law, discernible and definable as such, the determination of which is essential for the decision of the matter, J arises, the arbitrator should, if he is asked, refer it to
McCreath R
A the Court. Particularly should he do so where, as in the present case (as I shall presently show), the legal issue is fundamental to the extent that it relates to the very basis on which he has to arbitrate. As to the significance of the fact that the arbitrator is a person with considerable legal acumen and a man of competence, I think that that may be relevant in deciding whether a matter should be referred to counsel rather than to the Courts. It could, however, hardly have been B contemplated that, whenever the section is invoked, the Court should have the invidious task of evaluating the legal competence or otherwise of a lawyer-arbitrator. In any event, if the principle is to maintain the overall or ultimate control of the Court on legal issues, it matters not that the arbitrator happens to be a highly skilled lawyer.'
In die Kildrummy -gewysde word te 129A spesifiek verwys na die C benadering dat dit 'n wesenlike komponent is van arbitrasieverrigtinge dat die Hof finale seggenskap behou ten aansien van regskwessies. Sien ook Theron en Andere v Ring van Wellington van die NG Sendingkerk in Suid-Afrika en Andere 1976 (2) SA 1 (A).
In die loop van die tweede arbitrasie, toe die vraag van boetes D geopper is, is daar ook melding gemaak van moontlike benadeling weens die bepalings van die Wet op Strafbedinge 15 van 1962. Geen getuienis is in hierdie verband deur die tweede respondent aangebied nie. 'n Beslissing oor of klousule 47 van die algemene voorwaardes die applikant magtig om boetes te verhaal is na my mening 'essential for the decision of the matter', soos in die Kildrummy -saak supra gemeld. Afhangende van E die beslissing van hierdie Hof wat betref die uitleg van klousule 47 kan die arbiter die houding inneem dat die Wet op Strafbedinge ontersaaklik is. Ek stem nie saam met die betoog namens die...
Get this document and AI-powered insights with a free trial of vLex and Vincent AI
Get Started for FreeUnlock full access with a free 7-day trial
Transform your legal research with vLex
-
Complete access to the largest collection of common law case law on one platform
-
Generate AI case summaries that instantly highlight key legal issues
-
Advanced search capabilities with precise filtering and sorting options
-
Comprehensive legal content with documents across 100+ jurisdictions
-
Trusted by 2 million professionals including top global firms
-
Access AI-Powered Research with Vincent AI: Natural language queries with verified citations
Unlock full access with a free 7-day trial

Start Your 7-day Trial
-
Telcordia Technologies Inc v Telkom SA Ltd
... ... Administrator, Transvaal v Kildrummy Holdings (Pty) Ltd and Another 1978 (2) SA 124 (T): referred ... Administrasie van Transvaal v Oosthuizen en 'n Ander 1990 (3) SA 387 (W) at 392A - B ... ...
-
Paulsen and Another v Slip Knot Investments 777 (Pty) Ltd
...and also clearer than that of Van der Keessel.' [85] LTA Construction above n63; Administrasie van Transvaal v Oosthuizen en 'n Ander 1990 (3) SA 387 (W) at 397E – H; and Commercial Bank of Zimbabwe above n64 at 300D – [86] Oneanate above n15 at 834B – F. [87] In our law the concepts 'publi......
-
Lta Construction Bpk v Administrateur, Transvaal
... ... Die beslissing in die Witwatersrandse Plaaslike Afdeling in Administrasie van Transvaal E v Oosthuizen en 'n Ander 1990 (3) SA 387 (W) bevestig. Interest-Rule that ... ...
-
The Statutory in duplum Rule as an Indirect Debt Relief Mechanism
...contractual as well as default interest (see Stroebel v Stroebelsupra note 29; and Administrasie van Transvaal v Oosthuizen & ’n Ander 1990 (3) SA387 (W)).33See Commissioner for SA Revenue Service v Woulidge 2000 (1) SA600 (C) at 611J.34See Standard Bank of SA Ltd v Oneanate Investments (Pt......
-
Paulsen and Another v Slip Knot Investments 777 (Pty) Ltd
...and also clearer than that of Van der Keessel.' [85] LTA Construction above n63; Administrasie van Transvaal v Oosthuizen en 'n Ander 1990 (3) SA 387 (W) at 397E – H; and Commercial Bank of Zimbabwe above n64 at 300D – [86] Oneanate above n15 at 834B – F. [87] In our law the concepts 'publi......
-
DA Cruz v Bernardo
...applicant the relief in the terms sought (see [71]). 2022 (2) SA p187 Cases cited Administrasie van Transvaal v Oosthuizen en 'n Ander 1990 (3) SA 387 (W): referred Administrator, Cape, and Another v Ntshwaqela and Others 1990 (1) SA 705 (A) ([1990] 2 All SA 34): referred to Bellairs v Hodn......
-
Lta Construction Bpk v Administrateur, Transvaal
...Afdeling. Joubert AR A Die uitspraak van die Hof a quo is gerapporteer as Administrasie van Transvaal v Oosthuizen en 'n Ander 1990 (3) SA 387 (W). Met verlof van die Hof a quo kom die appellant tans in hoër beroep na hierdie Die relevante feite wat die agtergrond tot die appèl vorm, kan ge......
-
Van Zijl v Von Haebler
...20(1) of the Arbitration Act of 1965. (e) The defendant refers to the decision in Administrasie van Transvaal v Oosthuizen en 'n Ander 1990 (3) SA 387 (W), wherein it was held that the arbitrator should, if he is asked, refer a C point of law arising in arbitration proceedings to the Court.......