2020 volume 2 p 323

Published date14 April 2020
Date14 April 2020
TSAR 2020 . 2 [ISSN 0257 – 7747]
323
Regspraak
AANKOOP VAN ONROERENDE EIENDOM EN DIE BEPERKTE
HANDELINGSBEVOEGDHEID VAN GADES GETROUD IN
GEMEENSKAP VAN GOED
Terry v Solfafa 2020 1 SA 299 (VB)
1 Sedert die Romeins-Holland se gemeenregtelike beginsels met b etrekking tot die
huweliksgoedereregtelike be deling in die Suid-Afrikaan se reg geresipieer is, het die
wetgewer menige verstelling daar aan aangebring ten einde d it in ooreenstemming t e
hou met die gewysigde gemeenskapsopvatti ngs. Die laaste grootskaalse w ysiging in
die verband is vervat in die Wet op Huweliksgoedere 88 van 1984 waari n gebreek is
met die stereotiepe vert rekpunt waarkrag tens in ’n huwelik in gemeenskap van goed
die man in beginsel die bestuursbevoegdhede ten aansien van die gemeenskaplike
boedel geniet het en slegs by wyse van uitsondering aan die vrou beperkte
beskikk ingsbevoegdhede daaroor verleen is soos vir doeleinde s van die aanskaf van
huishoudelike benodigdhede (hoewel in die praktyk sy daaronder meestal oor die
leeueaandeel van die inkomste van die huishouding vry kon beskik). (Sien oor die
vergelykende regsposisies ingevolge die gemeenregtelike norme va n vóór en ná die
wetswysiging van 1984 Hahlo The South African Law of Husband and Wife (1969)
108-112, 147-155 en 162-175; Erasmus, Van der Merwe en Van Wyk Lee and Honoré
Family, Things and Succession (1983) 86-93; Van der Vyver en Joubert Persone - en
Familiereg (1991) 237 en Sinclair I The Law of Marriage (1996 ) 374-375.)
Die nuwe premis wat sedert die inwerkingtreding van daardie wet in November
1984 alle huwelike in gemeenskap van goed beheers, is ver vat in arti kel 14. Daar word
daarvan uitgegaan dat tensy in hoofstuk 3 van die wet anders bepaal word, ’n vrou
getroud in gemeenskap van goed voortaan dieselfde bevoegdhede ten aansien van
die beskikk ing oor die gemeenskaplike boedelbates met inbeg rip van die verbinding
van die boedel tot prestasie teeno or ’n ander en die be stuur van die gemeenskaplike
boedel het as wat die man in sodanige huwelik vóór inwerkingtreding van die wet
gehad het.
Artikel 15 bevat dan d ie deurslaggewende kwalik asies waarin daardie premis
onder “tensy” gekwalise er word, maar met dien versta nde dat die kwali kasies op
beide gades van toepassing is: “Behoudens die bepalings van subartikels (2), (3) en
(7) kan ’n gade in ’n huwelik in gemeenskap van goed sonder die toestemming van
die ander gade enige regshandeling met betrekking tot die gemeenskaplike boedel
verrig” (a 15(1)).
In beginsel word daarvan uitgegaan dat die wetgewer met die kwalikasies
beoog het om in belang van beide gades bykomstige vereistes te stel ten einde te
verhinder dat die gemeenskaplike boedel weens die optrede van een van die gades
sonder die ander se medewete of instemming beswaar of benadeel kan word. Dit
sou die resultaat wees van byvoorbeeld ’n ondeurdagte verbintenisskeppende óf
saaklike ooreenkoms wat lei tot die nadelige vervreemding of verbandbeswaring
van onroerende bates in die gemeenskaplike boedel (a 15(2)(a) en (b)) of ook die
nadelige vervreemding of beswaring van potensieel waardevolle ander bates in
die gemeenskaplike boedel (a 15(2)(c)-(e)). Sonder die skriftelike toestemming
van sy/haar gade kan ’n persoon getroud in gemeenskap van goed ook nie ’n
kredietooreenkoms as kredietopnemer sluit of hom- of haarself as borg verbind
nie (a 15(2)(f) en (h)). Die voorgaande is alles voorbeelde van regshandelinge wat
2020 TSAR 323
© Juta and Company (Pty) Ltd

Get this document and AI-powered insights with a free trial of vLex and Vincent AI

Get Started for Free

Unlock full access with a free 7-day trial

Transform your legal research with vLex

  • Complete access to the largest collection of common law case law on one platform

  • Generate AI case summaries that instantly highlight key legal issues

  • Advanced search capabilities with precise filtering and sorting options

  • Comprehensive legal content with documents across 100+ jurisdictions

  • Trusted by 2 million professionals including top global firms

  • Access AI-Powered Research with Vincent AI: Natural language queries with verified citations

vLex